Die aanslag teen Afrikaans deur die regering en sy meelopers soos die vise-rektore by sommige universiteite is kortsigtig en ongrondwetlik en is duidelik ʼn poging om die taal op instellings van hoër onderwys dood te wurg, het die VF Plus Donderdag gesê.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Mei 2018
Minister besorg oor veiligheid by SITA
Siyabonga Cwele, minister van telekommunikasie, het Donderdag sy kommer uitgespreek oor veiligheid by die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita), wat die afgelope paar jaar deurgeloop het onder rooftogte en bewerings van korrupsie.
Tronke is oorvol, sê minister
Michael Masutha, minister van korrektiewe dienste, het Donderdag gesê Suid-Afrikaanse tronke is tans 137% vol.
Twee gevonnis oor GPF-lid se dood
Deswyn Kleinbooi (22) en Eston Afrikaner (19) is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gevonnis op aanklag van die moord van ʼn stigterslid van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum.
Skokgranate om Ngcobo-betogers te verjaag
Die polisie moes Donderdag van skokgranate gebruik maak om betogers in Ngcobo, in die Oos-Kaap, te verjaag toe ʼn paar van hulle ʼn Shoprite-winkel wou plunder. Die persone betoog oor dienslewering in die gebied.
Dokter in die hof oor vervalste doktersbriewe
ʼn 67-jarige dokter van Oos-Londen en haar 37-jarige assistent het Donderdag in die landdroshof verskyn op aanklag van bedrog en korrupsie in verband met vervalste doktersbriewe.
ToekomsVenster: Die wet van omgee
Omgee is weggee. Dit is meer as net meegevoel; dit is betrokke wees, naby wees en dit is een van die unieke eienskappe van die burgers van die koninkryk, want Jesus se lewe is dié voorbeeld wat hulle volg.
Manana: ‘Huishulp moet vir meineed ondersoek word’
“Ons kliënt is gretig om sy dag in die hof te kry en wil versoek dat die kwessie deur die polisie opgevolg word sodat ons kliënt se weergawe van gebeure in die hof getoets kan word.”
Persraad ontvang soveel klagtes in eerste kwartaal
“Die konstante herhaling van ʼn bewering lei mense daartoe om dit te glo, of dit nou waar is of nie. Dit word vererger as die media self begin om die bewerings as waar te beskou, of dit nou geverifieer is of nie.”
Die wêreld in foto’s – 17 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Video: Polisie jaag grondbesetters uiteen
Die openbare orde- polisie moes Donderdag ʼn groep oproeriges wat glo begin het om grond onwettig by die Rietvlei-kleinhoewes buite Rustenburg te beset, uiteen dryf.
Moto GP: Drie ongeluksvoëls gaan terugveg
Die groot vraag op almal se lippe is hoe die twee Ducatis gaan reageer nadat hulle beide uit die wedren was ná ʼn ongeluk.
Video: Talle stroom na Nampo-oesdag
Bakkies van reg oor die land het vandeesweek koers gekies na die Vrystaat vir die voorste geleentheid op die landboukalender, die Nampo-oesdag.
‘Universiteite moet fokus op vierde rewolusie’
Die belangrikste begrotingsverandering in tersiêre onderwys vanjaar is die instel van ten volle staatsgesubsidieerde hoër onderwys en opleiding vir Suid-Afrikaanse eerstejaarstudente uit armoedige omstandighede in die werkersklas.
Talle ontstoke oor Trump se diere-uitlating
Pres. Donald Trump van die VSA het homself weer erge kritiek op die hals gehaal met ʼn omstrede uitlating oor onwettige immigrante.
Koshuismoord: Ekskêrel wys kru gebaar in hof
“Dit sê vir ons hy is bereid om weer te moor en het nie respek vir enigiemand nie, en dít boonop in die hof.”
Wildtuinprentjies en -lekkertes
Ek wonder of die destydse Transvaalse Volksraad en die stoere ou president wat glo in die jagveld sommer so met sy knipmes sy verwonde duim afgesny het, ooit sou kon droom wat hulle wildtuinplan ná meer as ʼn eeu, vir seker al miljoene natuurliefhebbers, sou beteken …
Nadia gesels oor 13 jaar as Pippa
Nadia vertel van die uitdagendste storielyne wat sy as Pippa moes vertolk en die dinge wat op die stel en agter die skerms gebeur het wat haar vir altyd sal bybly.
Video: Kaleidoskoop raak ‘Vlugvoetig’ met jongste enkelsnit
“As jy nie lus kry om te dans saam met hierdie jolige spulletjie nie, moet jy dalk die volumeknoppie net nóg ’n bietjie opdraai!”
Bekendstelling: Ford se alternatief
Dié Fiesta is nie bloot ʼn vervoermiddel nie. Dit het ʼn effense sjarme wat baie motors nie het nie, skryf Brendon Staniforth.