Die Innibos Nasionale Kunstefees in Mbombela vind vanjaar plaas vanaf Woensdag 27 Junie tot Saterdag 30 Junie.
Alles vir Donderdag 17 Mei 2018
Jaguares hou sleutel tot SA se uitspeelkanse
Wanneer die Bulls Saterdag in Buenos Aires teen die Jaguares uitdraf, is dit die eerste van die Argentynse span se vyf opeenvolgende wedstryde teen drie van Suid-Afrika se Superspanne.
Studente vas oor ‘dwelmsindikaat’ in koshuis
Daar is ʼn reusehoeveelheid dwelms, vuurwapens, dwelmvervaardigingstoerusting, gesteelde elektroniese ware, selfone en identiteitsdokumente in een van die kampus se koshuiskamers aangetref.
Winterskool-wenner (verhaal): Dooie honde byt nie
In “Dooie honde byt nie” wek Gittens simpatie vir die hoofkarakter, al wens jy jy kan die hoofkarakter waarsku om nie die grootste probleem in haar lewe letterlik uit die weg te probeer ruim op die wyse wat sy beplan nie.
Mynwerker val na sy dood
“Daar word van hulle verwag om werk toe te gaan om te sterf.”
Pta-man vermoor: ‘Wreedheid en realiteit te erg om te verwerk’
Francois Els, ʼn pa van drie, is verlede maand tydens ʼn rooftog vermoor. Sy bejaarde ouers is in 2010 ook wreed vermoor.
Engelse sit voet dwars oor Bok-Wallis-toets
Daar wag ’n groot ontnugtering op die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, as hy planne gehad het om van die Suid-Afrikaanse spelers wat in Engeland speel, vir die toets op 2 Junie in Washington teen Wallis te kies.
Video: Rowers slaan op 2 geldwaens toe, 8 mense geskiet
Altesaam agt mense, onder wie veiligheidswagte en lede van die publiek, is Donderdag tydens ʼn transitorooftog in die Oos-Rand geskiet toe ʼn groep verdagtes op twee geldwaens toegeslaan het.
Foto’s: Koninklike trourokke deur die jare
In afwagting tot die koninklike troue dié naweek, het die Kensington-paleis Donderdag foto’s van vorige koninklike bruide soos koningin Victoria, koningin Elizabeth, prinses Diana en koningin Elizabeth II op hul troudag gedeel.
Boekresensie: Spaghetti tussen jou tone
Jaco Jacobs wéét hoe om om alledaagse situasies waarmee kinders identifiseer te omskep in stories wat hulle monde laat oophang.
Nuwe wending ná gholfspeler se vrou hom aanrand
“Sy is in die huis saam met my dogter en wanneer die owerhede hier kom, moet hulle met die man gesels – dit is ek – want hierdie ander twee is van hulle koppe af op die oomblik.”
Gesin se waghond is toe eintlik ʼn beer
Eers toe die “hond” se aptyt al hoe groter geword en hy op twee bene begin rondloop het, het die gesin onraad vermoed.
Babasterftesyfer laagste in twee dekades
Volgens ʼn analis van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings is daar verskeie redes waarom babas onder een jaar oud sterf, maar hy het tog twee oorsake uitgesonder.
Msimanga se skorsing geëis oor Aucamp-sage
“Die aanstelling van Aucamp is vele kere deur die ANC bevraagteken, maar soos gewoonlik is dit net afgemaak deur die DA en sy koalisievennote.”
Taalgebruik: angstig, gretig
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die betekenisverskil tussen “angstig” en “gretig”
Kan ysberge help met Kaapse waterkrisis?
“Dit klink dalk na ’n mal idee, maar as mens dit verduidelik, klink dit nie meer so mal nie.”
Hermanus loop weer deur onder betogings
Die polisie in die Wes-Kaap is Woensdag en Donderdag na Hermanus ontplooi waar daar weereens ʼn betoging oor behuisingskwessies opgevlam het.
Resep-video: Spikkelbroodjie
Dít is wat gebeur as jy ʼn piesangbrood met koffie en sjokolade opkikker!
SAL se benarde finansiële uitslae bekendgemaak
SAL het die verlies van R1,84 miljard op wisselkoers-veranderinge en laer as verwagte passasiersgetalle blameer.
Panayiotou hoor oor appèlaansoek
Christopher Panayiotou se regspan het Woensdag aangevoer dat inligting wat tydens ʼn geheime polisie-operasie versamel is en sodoende Panayiotou by die huurmoord geïmpliseer het, nie teen hom gebruik mag word nie.