Daar is groot verskille tussen die situasies in die Midde-Ooste, en die voorgenome samesprekings tussen pres. Donald Trump van die VSA, en Kim Jong-un van Noord-Korea, maar by beide is kernarsenale ter sprake. Die groot ooreenkoms is egter dat verskeie rolspelers eenvoudig nie vertrou kan word nie.
Alles vir Donderdag 17 Mei 2018
Polisiehoë in Gauteng doodgeskiet
“Die polisie sal geen steen onaangeroer laat om die oortreders van die hartelose aanval op een van ons lede op te spoor nie.”
Boek: Klein kook en geniet
‘Kook en geniet’ se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis.
Vandag se sportnuus
By die Italiaanse Ope in Rome het Kevin Anderson teen die ongekeurde Aljaž Bedene gespeel en was met een stel teenoor nul agter toe hy onttrek het as gevolg van ʼn bobeenbesering.
Drama by vergadering oor minimumloon
Adams beweer een van die vroulike Saftu-lede is deur veiligheidspersoneel “aangerand”.
4 500 Wes-Kaapse polisiebeamptes glo nie vuurwapenbevoeg
“Nog ʼn groot bron van kommer en moontlik ʼn bydraende faktor tot hierdie getalle, is die feit dat daar net een SAPD-skietbaan in die provinsie is en dié skietbaan ervaar ʼn tekort aan ammunisie.”
Hoof van Bloem-spogskool van pligte onthef
Volgens die beheerliggaam kom die “ingrypende bestuursbesluit” weens ʼn onherstelbare verbrokkeling van die vertrouensverhouding tussen Deon Scheepers en die beheerliggaam.
Gedagte vir die dag: ‘n Nuwe lied
Sing tot eer van die Here … speel op die lier en sing (Psalm 98:5)