Solly Msimanga, Pretoria se burgemeester, se private woning is laat Donderdagaand in ʼn brand beskadig. Sy bure se huis is heeltemal verwoes.
Alles vir Vrydag 18 Mei 2018
Plaasaanvalle: Regering stem in om statistieke te bespreek
“Daar was die afgelope drie jaar ʼn toename in aanvalle en dié soort misdaad kan net effektief bestry kan word indien daar behoorlike statistieke beskikbaar is.”
Dwelms by twee hoërskole gevind
Die metropolisie het gewaarsku dat meer soortgelyke soektogte met die samewerking van die departement van onderwys by ander skole uitgevoer gaan word.
Gedagte vir die dag: ’n Geloof wat oorwin
En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? (1Johannes 5:4-5)