Ongelukkig het Suid-Afrika ’n hele aantal diere op die bedreigde spesie-lys, soos die Kaapse aasvoël, die Afrika-wildehond en die Knysna-seeperdjie, om maar net ’n paar te noem. En terwyl elkeen van hulle ons aandag verdien, bevind een spesie hom midde-in ’n oorlog… die renoster.
Alles vir Donderdag 24 Mei 2018
Ontvoerde seun gevind
Die tienerseun van Witbank in Mpumalanga wat Sondagmiddag ontvoer is, is gevind.
Tennis: Nadal in die spervuur en ses vroue kan nommer een wees
Die wêreld se topspelers sal vir twee weke lank sake op Roland Garros uitspook om dié gesogte titel.
Luister: Kry nou end met negatiwiteit, sê Elizma Theron
“As ek nou terugkyk, besef ek dit was ʼn ander tyd in my lewe. Ek het deur seer gegaan wat ek wou uitskryf omdat skryf vir my terapie is. Dis hoekom die nuwe album vir my so wonderlik is.”
Video van ‘reuseklopjag’ is fopnuus
Die inligting wat saam met die video versprei word beweer die video is gemaak toe polisiebeamptes ʼn klopjag by ʼn woonstelblok in Boksburg aan die Oos-Rand uitgevoer het.
Burgemeester vas oor ‘moordkomplot’
Die burgemeester is saam met ʼn raadslid en ʼn vermeende huurmoordenaar in hegtenis geneem oor ʼn beweerde moordkomplot.
Vyf terug in hof oor wrede moord op paartjie
“Weet hulle deur watter pyn hulle ons sit? Ons wil hê hierdie saak moet klaarkry.”
Man gevonnis vir gru-moord op 11-jarige
ʼn Man is Donderdagoggend in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die grusame moord op ʼn 11-jarige seun.
Bekendstelling: Die definisie van elegansie
Die Volvo XC60 is een van die veiligste voertuie ooit – dís volgens die Euro NCAP 2017-toetse.
Video: Maak ʼn teddie binne twee minute
Leer in dié video hoe om ʼn oulike teddie binne enkele minute te maak.
Plaasmoorde benadeel almal
Wanneer daar gekyk word na die kwessie van plaasmoorde en die negatiewe impak wat dit op Suid-Afrika as geheel het, is dit duidelik dat ons politici en beleidmakers die groter prentjie totaal miskyk. En hierdie miskenning strek almal in Suid-Afrika tot nadeel.
Professor buite sy huis doodgeskiet
Naledi Pandor, minister van hoër onderwys en onderrig, het gesê sy was hartseer om te verneem dat ʼn belowende akademikus se lewe op so ʼn sinnelose manier kortgeknip is.
Taxistaanplek gesluit ná vier in skietery sterf
Vier mense is tydens die voorval doodgeskiet en sewe ander is gewond.
Lindie Strydom: Agterdeur se soek en vind
Met jou oog op die agterdeur kan jy die geleenthede misloop wat by die voordeur vir jou wag.
EFF doen weer beroep vir beset van grond
Die debat oor pres. Cyril Ramaphosa se toespraak oor die president se begroting het grotendeels op grondonteiening sonder vergoeding gefokus.
Superrugby: Sharks, leer ʼn lessie uit die Jaguares se boek
Dit gebeur nie aldag dat jy in rugby goud raakboor nie
Man sterf ná hy glo inbrekers agternasit
“Die tweede man in die huis het gehoor hoe ʼn skoot buite die huis afgevuur word. Toe hy uitgaan, het hy die eerste man met ʼn ernstige skietwond in sy kop buite die huis aangetref.”
Poppie-moord: Ma, stiefpa gevonnis
“Wat hulle gedoen het, is boos. Hoe kan ouers so iets aan ʼn kind doen?”
Motorfietsfees keer weer terug na Kyalami
Op die baan kan jy van die motorfietse gaan toetsbestuur. Daar gaan selfs die naweek ʼn rondte van die SuperGP- en Super600- nasionale kampioenskap op die baan gehou word.
Gordhan sê oor aanstellings by Eskom, SA Express
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Donderdagoggend dié aanstellings aangekondig.