Twee toetsskrumskakels uit Suid-Afrika kan ʼn deurslaggewende rol in die eerskomende eindstryd van die Franse Top14-liga speel.
Lees meerAlles vir Sondag 27 Mei 2018
Hongkong hoog oor nog ʼn WR-hekkie
Hongkong (Asië) is met vlieënde vaandels oor sy jongste hekkie onderweg na ʼn Wêreldbekeruitspeelronde teen die Cook-eilande (Oseanië).
Het Rassie iets uit die Baabaas se sege teen Engeland geleer?
Hoeveel Rassie Erasmus sou wys word as hy Sondagmiddag na die wedstryd tussen Engeland en die Britse Barbarians gekyk het, kan ʼn mens net oor raai.
Motorfietsryer sterf in botsing met trok
ʼn Motorfietsryer, in sy 40’s, is Sondag in die vroeë oggendure in ʼn botsing met ʼn vragmotor dood.
En die nuwe Mej. Suid-Afrika is …
Mej. Suid-Afrika is Sondagaand tydens die skoonheidskompetisie se skouspelagtige 60ste feesviering in Pretoria gekroon.
F1: Red Bull verhang die bordjies
Die Formule Een Grand Prix van Monaco is Sondag deur Daniel Ricciardo (Red Bull) gewen wat van begin tot einde voorgejaag het.
Vergiftigde Jugomaro-katte begrawe
Nagenoeg 100 mense het Sondag die Jugomaro Predator Park naby Vaalwater in Limpopo besoek om vier geliefde skaars groot katte te begrawe wat Vrydag op hul nuwe wildplaas vergiftig is om vermoedelik vir moetie geslag te word.
Jong boer trek aanvaller vas wat tydens braai toeslaan
“Was dit nie vir die selfverdedigingklasse destyds op skool nie, kon dinge baie anders uitgedraai het.”
Vrou, kind sterf saam in botsing
ʼn Vrou en ʼn kind is Saterdag in ʼn motorongeluk dood.
Vrou in sop oor opmerking ná Ashwin Willemse-sage
ʼn Saak van crimen injuria is by die polisie in die Wes-Kaap aanhangig gemaak nadat ʼn vrou glo rassistiese uitlatings op Facebook gemaak het te midde van die veelbesproke Ashwin Willemse-voorval.
Mej. SA: Wie gaan die kroon dra?
Die organiseerders van die Mej. Suid-Afrika-diamantjubileum het geen moeite ontsien om van dié geleentheid ʼn skouspel te maak nie.
Polisie maak deurbraak ná twee skole brand
“Ná die kommissaris se besoek in die gebied en as deel van sy ingryping, is ʼn klopjag Saterdagaand in die gebied uitgevoer.”
Atletiek: Nog goud vir Caster en Suid-Afrika
Die derde byeenkoms in die Diamantliga-reeks is Saterdag in Eugene, in die VSA, aangebied. Caster Semanya het haar derde goue medalje van die reeks verower toe sy goud vir Suid-Afrika in die 800 m gewen het.
Skokwending ná dubbele tragedie by hoërskool
“Die koshuismoeder het na hulle gaan soek en een meisie naby haar kamer aan die trapreling sien hang. Die polisie is ontbied en die ander meisie se liggaam is in die badkamer aangetref.”
Superrugby: Is die Springbokspan op peil in die Superreeks gekies?
Soms maak dinge nie sin nie.
Tyd loop uit vir Gauteng- aanlyn aansoeke
“Ouers wat nie op 28 Mei om middernag aanlyn aansoek gedoen het nie, loop die risiko dat hul kinders nie in Januarie 2019 skool toe sal kan gaan nie.”
Man sterf toe skiboot omslaan
“Die man se liggaam is ná ʼn soektog in vlak water aangetref en uit die see gehaal.”
Man sterf ná trein hom tref
ʼn Man is dood nadat ʼn trein hom Saterdag in Bloemfontein getref het.
Springbokspan ʼn ‘netjiese balanseertoertjie’
Kritiek sal daar altyd by die kies van ʼn Springbokspan wees, maar die groep van 43 spelers wat Rassie Erasmus Saterdagaand bekend gemaak het, is ʼn netjiese balanseertoertjie.
Gedagte vir die dag: Boosheid
“Ek bid … dat U hulle van die Bose moet bewaar” (Johannes 17:15)