Binne 24 uur nadat ʼn groep swaar gewapende mans op ʼn transitovoertuig buite Polokwane in Limpopo toegeslaan het, is sewe verdagtes in verband met dié voorval in hegtenis geneem.
Alles vir Dinsdag 29 Mei 2018
Vandag se sportnuus
Die Springbokke speel komende naweek in Washington teen Wallis en Pieter Steph-du Toit sal die kaptein wees. Siya Kolisi sal op sy beurt as kaptein uitdraf in die drie toetse teen Engeland.
Hoe om ’n tuisonderrigkurrikulum te kies
Op die ou end is daar nie ’n regte of verkeerde manier nie, jy moet ’n kurrikulum kies wat vir jou en jou kinders gaan werk. Jy kan altyd iets anders probeer as jy nie die eerste keer gekry het waarna jy gesoek het nie.
Drie in hof ná hul vrou met kitsbankslenter beroof
Die polisie sê voorvalle soos dié behoort ʼn waarskuwing aan die publiek te wees om nié sommer vreemdelinge te vertrou nie en waaksaam te wees wanneer jy geld by ʼn kitsbank onttrek.
De Lille: ‘Grondbesettings sal nie geduld word nie’
De Lille het gesê sy is “erg ontsteld oor die grondbesettings” in die stad wat “soms gepaardgaan met geweld en vernietiging van eiendom”.
Moord op polisiebeampte: ‘Dís hoekom ons haar vermoor het’
Die polisiebeampte het langer as 30 jaar in die polisie gedien en was van 2009 die stasiebevelvoerder van Elliotdale.
Die demokrasie van lawaai – ’n persoonlike mening
Moet my nie verkeerd verstaan nie. Natuurlik is dit goed as mense hul menings lug – dit bevorder debat en ’n deursigtige samelewing. Dis selfs opwindend. En, moet ek erken, dis nie ’n eenvoudige aangeleentheid nie. Soms is van die lawaai juis reaksie. Mense redeneer dat hul stilswye vertolk kan word as aanvaarding.
Tyd vir bou
God is in die wonderwerkbesigheid. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Daar kan geen twyfel wees dat Hy die enigste langtermynoplossing is vir ʼn wêreld wat koers verloor het nie.
Gedagte vir die dag: Lewegewer
“Ek sal my Gees in julle laat kom sodat julle kan lewe … ” (Esegiël 37:14)