Die Valke in Noordwes het vandeesweek ʼn 17-jarige ontvoerde meisie van Lichtenburg uit ʼn sogenaamde prostitusiehool gered.
Alles vir Donderdag 31 Mei 2018
SA se transitorooftog-epidemie ‘ontbloot’
“Sowat 70 misdadigers wat by transitorooftogte betrokke is, is vir die navorsing ondervra.”
Onnie in hof oor verkragting
Die 43-jarige hoërskoolonderwyser is op borgtog vrygelaat.
Pieter de Villiers vrygestel van SA Rugby-kontrak
SA Rugby het bevestig dat Pieter de Villiers vrygestel is van sy kontrak.
Hof hoor vrou was ‘getraumatiseerd’ toe sy kleuterlykie aantref
“Ek het vir ʼn rukkie gaan sit omdat ek baie emosioneel was. Ek was baie naby aan haar liggaam toe ek haar die eerste keer opgemerk het. Ek het basies net gedraai en toe gesien sy lê daar.”
Gedagte vir die dag: Sug-sug
En nie net die skepping nie, maar ook ons … ons sug ook (Romeine 8:23)
Junior Bokke ruk in tweede helfte reg ná sukkelbegin
Die status van die sogenaamde superrugbylande op juniorvlak is aan die taan.