Verdedig goed en benut dan jou kanse ten volle. Dít is die les wat die Sharks Saterdagaand op Kingspark vir die Lions geleer het.
Lees meerAlles vir die maand Junie 2018
Vrou wat Kaapstad-bejaarde onthoof gevonnis
Die jong vrou wat op 18-jarige ouderdom ʼn bejaarde vrou van Kaapstad onthoof en haar lyk opgesny het, is Vrydag in die Kaapstad-hooggeregshof gevonnis.
Boer voor bedlêende vrou met kierie aangerand
Die polisie ondersoek ʼn plaasaanval waartydens Allan Fanner (68) voor sy sieklike en bedlêende vrou met ʼn kierie aangerand is.
Soektog na jong sokkerspan duur steeds voort
Dit is die sewende dag wat die 12 seuns, tussen 11 en 16 jaar oud, en hul 25-jarige afrigter in die grot vasgekeer is.
Bulls gly en Sunwolves gedy in Singapoer
Waar is die Bulls wat hierdie seisoen met ʼn vaart weggespring het, en waar is die sukkelende Sunwolves van daardie vroeë rondes?
Brumbies verras teen sukkelende Hurricanes
Die Hurricanes gaan nie met súlke rugby die Superreeks wen nie.
Man wat glo land van witmense wil ‘reinig’ voor hof gedaag
Velaphi Khumalo het glo in ʼn inskrywing op Facebook gesê dat wit mense in Suid-Afrika verdien om soos Jode opgekap en doodgemaak te word.
[Foto’s] Ruiters lê meer as 200 km te perd af vir erfenis
Tien ruiters het die afgelope week van Bloemfontein na Kimberley gery om die Anglo-Boereoorlog te herdenk.
Chiefs druk ses keer voor rustyd, maar loop bonuspunt mis
Ses drieë in die eerste helfte en ʼn rustydtelling van 42-0 was nie genoeg om aan die Chiefs ʼn bonuspunt teen die Highlanders te besorg nie.
Geliefde in koskringe sterf
“Verskeie van vandag se top-sjefs, onder meer Niël Stemmet, Reuben Riffel en Kobus van der Merwe, sê sy was vir hulle ʼn inspirasie en ʼn mentor.”
R10 000-beloning ná hond tydens kaping weghardloop
“Die vrou het verbete probeer om haar honde te red en is vir ʼn geruime tyd langs haar voertuig gesleep terwyl die kaper weggejaag het.”
Groot Duitse rugbyslae ná premier se dreigement
Hoeveel ʼn dreigement van die die Samoaanse premier daarmee te doen gehad het, kan ʼn mens nie sê nie, maar Samoa het Duitsland se Wêreldbeker-aanspraak Saterdag in Apia, Samoa, ʼn groot knou toegedien.
Sibanye onderteken eed oor veiligheidskwessie
Sibanye-Stillwater het gesê die mynmaatskappy het ʼn mylpaal met belanghebbendes bereik oor gesondheid- en veiligheidskwessies by al sy myne.
Gruvonds ná bejaarde vrou vermis raak
“Haar familie moes haar uitken aan die klere wat sy gedra het, want haar gesig was onherkenbaar vermink.”
Rowers slaan op kerk toe
Die verdagtes het op die kerklede se selfone en geld aangedring.
Man verdrink toe vlot omslaan
Die liggaam van ʼn 29-jarige man is Vrydag sowat 6 m onder die water gevind nadat hy in ʼn dam verdrink het.
Vrou sterf in motorfietsongeluk
“Die man het beheer oor die motorfiets verloor en dit het die pad verlaat.”
Gedagte vir die dag: Om Hom te ken
Maar Samuel het nog die Here geken nie , want die woord van die Here was nog nie voorheen aan hom geopenbaar nie (1 Sameul 3:7).
Verdagte vas ná man drie rowers takel
Die verdagtes het die egpaar in hul huis met skroewedraaiers gedreig en ʼn geveg het tussen die man en die verdagtes uitgebreek.
Skermswewer (21) tref kragdrade
Die fratsongeluk het Vrydag omstreeks 13:00 plaasgevind.