Trump het ook aangekondig dat hy tyd en wyl geen addisionele sanksies op Noord-Korea sal toepas nie.
Alles vir Saterdag 2 Junie 2018
Bewerings oor plaaswerkers teen Trollip teruggetrek
Die voormalige plaaswerkers het destyds beweer hulle is minder as R100 per maand betaal en was gedwing om in onmenslike omstandighede te leef, sonder enige toegang tot water, elektrisiteit, toilette of beddens.
Talle beseer in botsing op N12
ʼn Sesjarige kind moes per helikopter van die ongelukstoneel na ʼn nabygeleë hospitaal vervoer word.
Gedagte vir die dag: Jesus herstel iemand se eer
’n Mens sit gewoonlik eers die goeie wyn voor, en as die mense goed gedrink het, dié van swakker gehalte; maar jy het die goeie wyn tot nou toe teruggehou. (Johannes 2:10)