ʼn Voormalige ANC-raadslid van die Nelson Mandelabaai-metro se regspan gaan die hooggeregshof nader om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer nadat hy aan bedrog en geldwassery skuldig bevind is.
Alles vir Maandag 4 Junie 2018
400 poste by KPMG gesny
Nhlamulo Dlomu, uitvoerende hoof van KPMG Suid-Afrika, het gesê hierdie moeilike besluit is nodig om die maatskappy op ʼn meer volhoubare pad te plaas.
Watter baat is daar by die Wallis-toets gevind?
Saterdag se eenmalige rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis in Washington mag dalk die beursie van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie laat bult, maar is dít al waaroor Springbokrugby gaan?
Voertuigverkope: Die top-10 vir Mei
Die Suid-Afrikaanse voertuigbedryf bly lewenskragtig ondanks politieke onsekerheid en ʼn onstabiele internasionale olieprys wat negatief op plaaslike brandstofpryse inwerk.
Woord: takseer
Taaltoffie ondersoek die woord “takseer”
Polisie ‘soek oral’ na vermiste visserman
“Ons soek kuslangs, rivierlangs en duinlangs. Ons soek oral na die man,” het Beetge gesê.
Varsgebekkig: Praat ‘n dooie jakkals aan die draf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “praat ‘n dooie jakkals aan die draf”
‘DA onredelik om De Lille te verwyder’
Die hooggeregshof in Kaapstad het Maandag gehoor die DA “het in slegte trou opgetree en was onredelik toe dié party probeer het om van die burgemeester van Kaapstad ontslae te raak”.
Oom Herrie se kerrie: Jannetjie se kreef
“Ai oom Jannetjie, lat ek oom vanoggend met ’n kreef moet vang! Nogal ’n grote, ‘by the way’.”
Onwettige kaartjies vir SA-musiekblyspel verkoop
“Ek is aanvanklik R707 gekwoteer en toe het R4 196 van my kredietkaart afgegaan,” het ʼn teaterganger gesê.
Vrou op kleinhoewe geskiet
ʼn 56-jarige vrou is Maandag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe noord van Pretoria geskiet.
Dit sal ekonomie se prestasie in 1ste kwartaal bepaal
Kruger is egter optimisties dat die ekonomie vanjaar nog weer na ’n hoër rat sal oorskakel. Die minister van finansies, Nhlanhla Nene, het reeds laat blyk dat hy die groeisyfer gedurende die mediumtermynbegrotingsraamwerk sal verhoog.
Vegvlieënier na 3 dekades lewend gevind
ʼn Militêre vlieënier van die voormalige Sowjetunie wie se vliegtuig in 1987 in Afganistan afgeskiet is en wat sedertdien vermis was, is lewend gevind.
Nuuskommentaar: Is die rasseskeiding permanent?
Suid-Afrika is beslis nie uniek as dit kom by die manifestasie van hoe verskillende rasse mekaar beleef nie. Ook die VSA beleef die verskynsel dat rassisme wat deur wit teenoor swart gepleeg word, veel groter aandag geniet as andersom.
Minstens 46 sterf toe migrante-boot sink
Die kaptein van die boot het die vaartuig verlaat toe dit begin sink omdat hy wou vermy dat hy deur die kuswag in hegtenis geneem word.
Man met polisie-uniform, onwettige vuurwapen betrap
ʼn 24-jarige man verskyn na verwagting Maandag in die hof nadat hy in Kaapstad in hegtenis geneem is weens die besit van ʼn polisie-uniform en -toerusting asook ʼn onwettige vuurwapen.
Nasionale tesourie gaan nie pa staan vir Esidimeni-vergoeding
Die geld wat benodig word om skadevergoeding te betaal aan al die families van die pasiënte wat in die Life Esidimeni-tragedie gesterf het, sal nie deur die nasionale tesourie voorsien word nie.
Resep: Tamatieslaai
Dié tamatieslaai is kraakvars en blitsvinnig om te maak!
Twee uit SA help Austin wen in Amerika
Twee spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Austin Elite Vrydag gehelp om Utah Warriors in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) met 41-33 te klop.
Foto’s: Talle sterf toe vulkaan uitbars
Owerhede vrees dat die dodetal nog verder kan styg aangesien daar ʼn onbepaalde getal mense is wat nog vermis word.