WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese besonderhede en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Alles vir Dinsdag 5 Junie 2018
Bylmoorde: ‘Marli se lewe sal nooit weer dieselfde wees’
“Het hy dan uit blote goddeloosheid opgetree? Help my om die beskuldigde te vonnis,”
Amerikaanse rockgroep kom na SA
Sedert die aanvang van die Not In This Lifetime-toer verlede jaar is meer as een miljoen kaartjies wêreldwyd al verkoop om dié rockers op die verhoog te sien.
Vermeende onwettige jagters vrygelaat
Ondanks ʼn reusepoging Sondag deur lede van die gemeenskappe van Kameeldrift en Hammanskraal in die noorde van Pretoria om ʼn groep vermeende onwettige jagters vas te trek, is die verdagtes vrygelaat en geen klagte is by die polisie aanhangig gemaak nie.
Boekresensie: Liewe Heksie en die helikopter
Die Liewe Heksie-stories is tydloos en hedendaagse kinders sal haar avonture amusant vind.
Transitorooftog gefnuik danksy GPF
“Lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) wat besig was met ʼn vergadering nie ver van die toneel nie, het die ontploffing gehoor.”
Wanderlust: Hoofstuk 18
Somtyds gooi die ongeluk jou op ʼn bondel en dan word daai lêery later lekker – as jy net kan vrede maak met die ongeluk.
Prasa kry nuwe hoof
Intussen het die raad van Prasa alle personeel en bestuur versoek om vir die nuwe hoof alle moontlike ondersteuning te gee wat hy benodig tydens die moeilike tyd wat vir hom voorlê.
Uitdrukking: Die stewe wend
Jy kan die uitdrukking “die stewe wend” gebruik wanneer iemand van koers verander. Taaltoffie ondersoek die herkoms.
Atletiek: Caster jaag nóg goud
Die vyfde byeenkoms in die Diamantliga-reeks word Donderdag in Oslo in Noorweë aangebied.
‘Here, hou my hand vas vanaand,’ toe skiet hy gesin dood
Die kinders is glo geskiet terwyl hulle in hul beddens gelê en slaap het.
Chaos by vergadering oor lughawe-naam
Die vergadering moes tydelik gestaak word en sekuriteit is ontbied toe groepe oproerig geraak het, liedjies gesing en begin dans het.
11 vas oor betogings in Oos-Kaap
Altesaam 11 mense is tot dusver in hegtenis geneem te midde van voortgesette betogings in die Sondagsriviervallei-gebied tussen Kirkwood en Addo, noord van Port Elizabeth.
Video: Vrou ry met stampkarretjie op die snelweg
Die vrou het doodluiters met haar pienk stampkarretjie op ʼn besige snelweg gery.
Foto’s: Dodetal styg skerp ná vulkaanuitbarsting
Die dodetal van die rampspoedige vulkaanuitbarsting Sondag in Guatemala het skerp gestyg.
Springbokke: Probleme en nogmaals probleme met die intrapslag
Eddie Jones en John Mitchell is reeds lankal kaalkop, Allister Coetzee het binne twee jaar grys geword, Robbie Fleck kan nie een grys haar meer bykry nie en ʼn mens wonder hoe lank dit Rassie Erasmus sal neem voordat hy soos ʼn oud-Springbokslot sy hare en baard swart sal kleur.
Transitoroof: Twee slaan by vulstasie toe
Hy het die wag se vuurwapen en die geldhouer by hom afgeneem en na die motor teruggekeer.
Twis oor plaasaanvalle-statistiek ‘verskuif fokus van werklike probleem’
Die debat oor statistiek rakende plaasaanvalle- en moorde het gevolg ná berigte in die Engelse media dat plaasmoorde op die laagste vlak in 20 jaar is en dat “afgesonderdheid” die rede is vir die brutaliteit waarmee plaasaanvalle en -moorde gepaardgaan.
Só sê kenners oor geskiedenis as verpligte vak
Die basiese onderwysdepartement se idee om geskiedenis as ʼn verpligte vak vir gr.10 tot 12-leerders in te stel is ʼn idee wat met talle uitdagings gepaard sal gaan en net met streng voorwaardes ingestel kan word.
Gaan Ierland die Wêreldbeker wen?
Moenie verbaas wees as Ierland aanstaande jaar in Japan die Wêreldbeker (WB) voor die All Blacks se neuse wegraap nie.