Koalisiepolitiek gaan die land se demokrasie vir die afsienbare toekoms rig, en die kieser moet hom by beginselpolitiek aanpas. Tog is pres. Cyril Ramaphosa en die DA-leier, Mmusi Maimane, onder geweldige druk om ideologiese oortuigings links te laat lê ter wille van kiesers wat “pragmaties” moet stem sodat die demokrasie verskraal word, en ’n soort magspolitiek manifesteer.
Alles vir Dinsdag 5 Junie 2018
Resep: Brosbroodskywe met sjokolade en haselneut
Haselneute maak enige koekie lekkerder en mooier!
Henri van Breda se vonnisoplegging begin
Henri van Breda is sedert sy skuldigbevinding in aanhouding by die hospitaalvleuel van die Pollsmoor-gevangenis, waar hy na bewering verlede week aangerand is.
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope het gister sy agtste dag op Roland Garros in Parys beleef en ná die naweek se Superrugby-wedstryde is die Crusaders steeds eerste op die punteleer.
Miljoene se Mandrax by Kaapstad-huis gekry
Die Valke het op 11 sakke Mandrax-tablette by ʼn huis in Kaapstad afgekom.
Veiligheidswag buite hotel in bors geskiet
“Vyf gewapende verdagtes het met ʼn onbekende bedrag geld en twee van die wagte se vuurwapens van die toneel gevlug.”
Getuie gesoek ná moord op Valke-kaptein
Die polisie in Bloemfontein is op soek na ʼn man wat hulle moontlik met inligting kan bystaan in verband met die onlangse moord op ʼn plaaslike kaptein van die Valke.
Gedagte vir die dag: Wanneer jy nie in sy skoene kan staan nie
Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. (Psalm 34:19)