Die televisiepersoonlikheid en Idols-beoordelaar was so ʼn paar jaar terug self in die sop oor ʼn opmerking.
Alles vir Woensdag 6 Junie 2018
OB se bevoegdheid onder die vergrootglas
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), sal volgende week voor die parlement se portefeuljekomitee vir justisie gedaag word voordat LP’s sal besluit of ʼn ondersoek van stapel gestuur gaan word na haar bevoegdheid om haar amp te beklee.
Bekende sanger besoek Koben (16) in hospitaal
Koben, wat graag skilder, het gister die eerste keer ná die voorval iets probeer teken. Hy het ʼn rooi hartjie langs ʼn kruis in sy dagstukkie-boek geteken.
Padtoets: Hou matigheid voor oë
Wat presies is die Captur? Dink aan Renault se Clio – bietjie opgepomp, beter grondvryhoogte en effe groter… dis hy daardie, skryf Brendon Staniforth.
Gedig: Op die berg
IL de Villiers se berig, “Op die berg”
‘Eerlike’ doodsberig laat die wenkbroue lig
ʼn Vrou se doodsberig deur haar kinders het ʼn slegte wending geneem.
F1: Nuwe krageenheid wag op enjins in Montreal
Dit was reeds in Monaco duidelik dat Red Bull se motors met nuwe, ekstra spoed spog en groot druk op die ander spanne vir die res van die seisoen gaan plaas.
Pastoor sterf toe krokodil hom gryp
Ondanks omstanders se pogings was die pastoor reeds dood toe hulle sy liggaam uiteindelik uit die krokodil se kake kon bevry.
Ellispark-toets: Dis wat die Engelse kan aanvuur
Net een stukkie kommentaar, een skrum en ʼn swak spankeuse.
‘Slapende’ pa skiet seun onbedoeld buite skool dood
ʼn 50-jarige pa het Dinsdagaand glo onbedoeld sy 14-jarige seun buite ʼn skool in Johannesburg doodgeskiet.
Nog verdagtes vas ná gewelddadige Oos-Kaap-betogings
ʼn Stoorkamer en drie trekkers is beskadig tydens die betogings.
Luister: Burgerd van Romanz-faam doen nou sy ‘eie ding’
Sewe jaar lank was hy deel van die musiekgroep Romanz wat die wêreld platgetoer en selfs op ʼn koninklike troue in Monaco gesing het. Dié jaar, amper ʼn halfdekade nadat die groep se paaie geskei het, is Burgerd Botha gereed om sy solo-loopbaan aan te pak.
Lyk in kattebak: 2 laat vaar borgtogaansoek
Wouter Beyneveldt (31) en André Oosthuizen (21), die mans wat verdink word van die moord op Craig Stephens (53), het weer vlugtig in die Cullinan-landdroshof, oos van Pretoria, verskyn.
Die Gold Wing-fiets nou kleiner, dog ewe luuks
Soos ons almal wat sukkel met ʼn rolletjie hier en daar soos die jare aanskuif, het die Gold Wing al groter en swaarder geword. Op die pas afgelope South African Bike Festival het Honda sy nuwe, ligter Gold Wing aan die pers bekendgestel.
Die ANC se munisipale kleivoete …
Besef die mense van die Kaap nie dat hulle armoede as ʼn wapen teen hulle gebruik word nie?
ANC-hoë berispe ná sy Ramaphosa beledig
Sy het egter gesê sy gee nie om of sy haar werk verloor nie en het voet by stuk gehou.
Bekende modeontwerper dood aangetref
Die polisie het gesê leidrade op die toneel dui daarop dat dit ʼn “tragiese selfmoord” was.
Gewese tuinier gevonnis vir moord op Ermelo-vrou
“Niks wat gedoen word, kan dié ding omkeer nie. Niks sal vir Issie terugbring nie. Niks kan hierdie verlies omdraai nie.”
Verbruikersake: Oppas vir daardie ‘skoonmakers’ van kredietrekords
Ina Opperman waarsku dat verbruikers nie vir hierdie skemas moet val nie en verduidelik wat jy kan doen om self jou kredietrekord “skoon te maak”.
ʼn Ieder nasie het sy vlag
Die vlagkwessie was in die verlede op ’n heel ander vlak ook in Amerika ’n tameletjie. Veral in die jare sestig en sewentig het sommige Amerikaners wat teen die oorlog in Viëtnam geprotesteer het, hul land se vlag in die openbaar verbrand.