Die Springbokspan wat Saterdag in die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein speel word môre bekend gemaak. Beast Mtawarira sal in sy 100ste wedstryd vir die Bokke speel.
Alles vir Woensdag 13 Junie 2018
Limpopo-onnie, kinders verdwyn
ʼn Familielid het aan die polisie gesê die vermiste onderwyseres ly aan ʼn mediese toestand.
Brandstigters verwoes nóg ʼn skool in Mpumalanga
Nóg ʼn skool in Mpumalanga is verwoes nadat dit deur onbekende boosdoeners aan die brand gesteek is.
‘Ons bly betrokke in dialoog en die soeke na oplossings’
“Ons wil ook graag langs dié weg opnuut ons dank en waardering teenoor Ramaphosa uitspreek dat hy, te midde van ʼn polities onsekere tyd, wel gekies het om met die Afrikanerbond in gesprek te tree en sy visie met ons te deel.”
Nydigheid kelder die DA
Jan-Jan Joubert, ʼn gesoute politieke joernalis en skrywer van die boek Wie gaan in 2019 regeer? kyk hierdie week in drie artikels na die interne omstandighede binne die land se drie grootste partye: die ANC, DA en EFF. Gister was die ANC aan die beurt en vandag kyk Joubert na die DA:
Gedagte vir die dag: Om lewe te spreek
Die tong het mag oor dood en lewe. (Spreuke 18:21)