As hy voortspeel soos Saterdag teen Uganda, kan die Namibiese rugbyspan maar sy tasse vir aanstaande jaar se toernooi om die Wêreldbeker in Japan pak.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Junie 2018
Bokke skuif op na derde plek op wêreldranglys
Van sewende na derde plek op Wêreldrugby se ranglys!
Net Samoa tussen ‘SA’ Duitsers en Wêreldbeker
Nou staan net Samoa (en dalk die Duitse Rugbyunie) tussen Duitsland, met sy talle spelers uit Suid-Afrika, en deelname aan die toernooi om die Wêreldbeker aanstaande jaar in Japan.
Springbokke gee die Engelse weer bloedneus
Dis mos hoe jy veronderstel is om toetsrugby te speel.
Legendariese Springbok sterf aan hartaanval
ʼn Legendariese Springbokagterspeler, en een van die beste Joodse rugbyspelers ter wêreld, is Saterdag in Johannesburg aan ʼn hartaanval oorlede.
Vrou (19) by Voortrekkermonument verkrag
Die voorval het Saterdag tydens die antiek-en-versamelaarsmark plaasgevind.
2 dood, 3 beseer buite Secunda
“By nadere ondersoek is die liggame van twee mans in een van die voertuie aangetref.”
Vier polisie-hoës vas vir bedrog, korrupsie
Twee van die beskuldigdes, ʼn egpaar, het hulself aan die polisie oorgegee terwyl twee ander in hegtenis geneem is.
Ierland breek wendroogte in Australië ná 39 jaar
Die Wallabies is goed dog nie onoorwinlik nie, en die Iere is nie verniet die nommer twee-span ter wêreld nie.
Beurtkrag: Kerse dalk vanaand jou voorland
Eskom het bevestig dat fase 2-beurtkrag waarskynlik vanaand sal plaasvind. Kyk hiér na jou dorp of streek se skedule.
Koben: ‘Julle het sy bloedklont weggebid!’
“Die Here het ons kind vir ons teruggegee. Daar is ander ouers wat enigiets sou gee om net weer hul kinders se stemme te hoor. Ons gaan nie werk met hoe hy was en hom heeltyd vergelyk met hoe hy was nie, ons gaan vorentoe kyk.”
Foto’s: ‘Dwelmbaas’ in slaap oorval, dwelms gevind
“Die man het die huis gehuur en dit glo ook gebruik om ʼn verskeidenheid dwelms in te vervaardig.”
Vrou kritiek toe motor bots, in vlamme uitbars
“Toe ons paramedici by die toneel opdaag was die voertuig op sy sy en behoorlik aan die brand.”
Franse se 14 spelers laat All Blacks bontstaan
Seker nie volpunte nie, maar heelwat krediet moet aan die Franse gaan wat Saterdag in Wellington die tweede toets met 13-26 teen die All Blacks verloor het
Aanval op motor: Polisieman (45) gewond; kind (10) sterf
ʼn Polisieman is Vrydag ten aanskoue van sy kleinkind geskiet.
Vrou herenig met baba oor wie sy haar ná ongeluk ontferm
“Die ma het my baie lank vasgehou. Ná die tyd het Dex na my uitgereik en my gesig aangeraak – dit was ʼn baie emosionele oomblik.”
Fitch bevestig SA se rommelstatus
Die regering het Vrydag gesê dat hy die kredietgraderingsagentskap Fitch se assessering van uitdagings wat die land in die gesig staar erken, maar in dieselfde asem bygevoeg dat ʼn tasbare proses om beleggersvertroue in die land ʼn hupstoot te gee onderweg is.
Tradisionele genesers sê nee vir onwettige aborsies, valse beloftes
Dié beraad het plaasgevind nadat tradisionele genesers hul bekommernis uitgespreek het oor kwessies soos onwettige aborsies wat deur valse genesers uitgevoer word, beloftes om MIV/vigs te genees, om mense ryk te maak of om verlore geliefdes terug te besorg.
Springbokspan, tweede toets teen Engeland in Bloemfontein
Hier is die foto van die Springbokspan wat Saterdag in Bloemfontein in die tweede toets die reeks teen Engeland sal probeeer beklink.
Publiek help om ma van verlate babadogtertjie vas te trek
Die dogtertjie is Donderdag deur ʼn man in ʼn voetpaadjie aangetref.