Griekwas en die Suidwestelike Distrikte (SWD) het die afgelope weekronde aangegryp om hul stand in die SuperSportreeks te verbeter.
Lees meerAlles vir Sondag 17 Junie 2018
Junior Bokke los beste vir hul laaste helfte
Ai tog, waarom nóú eers?
Man (81) dood in plaashuis aangetref
Die bejaarde man se vrou het Sondagoggend op sy liggaam afgekom.
Polisie op soek na vrou ná baba verdwyn
Die ma het haar twee maande oue baba en agtjarige dogter by die vriendin gelaat en gou gaan inkopies doen.
Meganiese toerusting gebruik om 2 uit wrak te bevry
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici en die brandweer het op die toneel opgedaag en die wrak teen ʼn residensiële muur aangetref.
Plaasaanval: Jong man dood, vrou kritiek ná aanvallers toeslaan
Die plaasaanval het helder oordag in Mpumalanga plaasgevind. Drie gewapende aanvallers met klapmusse aan het die vrou verskeie kere geskiet en sy is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Moto GP: Ducati spog met spoed, Honda werk hard
Daar was verskeie ongelukke en net 13 jaers het die wedren voltooi.
Foto’s: Diana se susterskind trou met haar tiara
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, pragtig in ʼn blou en wit skepping, het sosialemediagebruikers aan die gons gehad toe sy ampertjies neer geslaan het toe haar hakskoene gewankel het op die ongelyk kerkterrein.
Menlyn-6 koop glo motor met roofgeld
Die polisie het buiten die motors ook beslag gelê op twee vuurwapens, ʼn pistool en rewolwer met reeksnommers wat afgevyl is, ammunisie sowel as R90 000 kontant.
Kuberkrakers slaan toe op Liberty, eis glo miljoene
Liberty, die finansiële diensteverskaffer, het laat Saterdagaand aangekondig dat hy die slagoffer van kuberkrakers was.
Beurtkrag vir Sondag ‘hoogs waarskynlik’
Eskom het inwoners aangeraai om voor te berei asof beurtkrag wel gaan plaasvind.
Bok-Bok staan styf … en so ook die Iere, Wallis en die Yanks
Wie sou dit twee weke gelede kon voorspel het?
Mbete win regshulp in ná Twitter-aantygings
“Die bron van hierdie belaglike en onwaar bewerings, wat al duisende kere hertwiet is en deur ander rekeninge ook versprei is, is oënskynlik ʼn ‘parodie’-rekening met die naam @AdvBarryRoux.”
Junior Bokke moet gouer uit die blokke teen All Blacks
Beserings het wel sy tol geëis, maar ʼn mens wonder maar of daar om taktiese redes of om al die spelers voldoende speelkans te gee so dramaties aan die Junior Springbokke se span verander word.
5 sterf in gru-ongeluk
Vyf mense – ʼn driejarige dogtertjie, ʼn vrou in haar 40’s en drie mans in hul 30’s en 40’s – is op slag dood.
Dommer is ons voorland, sê kenners
“Om dit reguit te stel, dis nie ʼn geval dat dom mense meer kinders kry as slimmes nie. Dit het iets te doen met die omgewing want ons sien dieselfde verskille binne gesinne,” Rogeberg gesê.
Dieselfde ou storie van foute en dissipline vir die Pumas
Die Jaguares in Poema-gewaad het Saterdag feitlik in ʼn spieëlbeeld van verlede week se neerlaag teen Wallis in die tweede toets weer die onderspit gedelf.
Vrou kritiek ná trein haar tref
Die vrou is met veelvuldige beserings op die treinspoor aangetref.
Lesersbrief: ʼn Koppie geluk vir Vadersdag
’n Goue herinnering is gebore, nie net vir hulle nie, maar vir elkeen van ons wat dit gesien het. Wat ’n man, wat ’n held, wat ’n pa.
Gedagte vir die dag: God van die onmoontlike
Gideon was besig om koring uit te slaan in ’n parskuip waar hy weg gekruip het vir die Midianiete. Die Engel van die Here het aan hom verskyn en vir hom gesê: “Die Here is by jou, dapper man!” (Rigters 6:11-12)