Die Springbokspan het Saterdag in die tweede toets teen Engeland in Bloemfontein gespeel en ʼn uitstekende oorwinning van 23-12 behaal en ook die reeks gewen.
Alles vir Maandag 18 Junie 2018
Man kritiek ná hy van leer val
“Die man het ’n ernstige kopbesering opgedoen.”
Liberty ‘ten volle in beheer’ van sy IT-stelsel
Die maatskappy voer aan dat daar in dié stadium nie enige bewyse is dat enige kliënt finansiële skade gely het nie.
Konstabel kritiek ná aanvallers op voertuig losbrand
Die konstabel het omstreeks 22:00 ná werk na sy huis teruggekeer toe die aanvallers op sy voertuig losgebrand het.
Hoe om beter te wees – in alles!
Daarom sê ons by Solidariteit Jeug #WeesBeter: ja, beter as ander aansoekers, beter as die wette en regulasies wat jou terughou. Bowenal, wees môre beter as wat jy vandag is!
Gedagte vir die dag: Vergeet om te vergeet
Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê. (Fil. 3:15)