“Hulle het hom voos geskiet en vreeslik, vreeslik seergemaak.”
Alles vir Dinsdag 19 Junie 2018
Esbé Koster-moord: Skieter gebruik vuurwapen ‘soos in die flieks’
“Dit was die eerste keer wat ek ʼn vuurwapen afgevuur het. Ek was bang, want sy het met uitgestrekte arms na my toe gekom.”
Boekresensie: Knip, verf, plak – 50 prettige kunsprojekte
Die verbeeldingryke dog eenvoudige projekte is pragtig geïllustreer en die instruksies maklik om te volg. Kinders (én grootmense!) kan na hartelus knip, stempel, plak, verf, skep en sommer baie pret hê wanneer hulle die fassinerende aktiwiteite aanpak en kuns maak uit weggooigoed.
Springs-gruwelhuis: Ma ‘vertel leuens’
Die sogenaamde Springs-gruwelhuis-ouers staan tereg op ʼn reeks misdrywe wat verband hou met verwaarlosing en mishandeling van hul vyf kinders.
Wanderlust: Hoofstuk 20
Dit help nogal om tale te kan praat, het Koos tydens sy reise in Afrika geleer.
Wen: Brooklyn-teater vier Debussy se musiek
Debussy se musiek is atmosferies en subtiel gedemp en weerspieël die wêreld rondom hom.
Wildtuin-veldwagters vas vir stropery
“Ons is baie teleurgesteld dat van ons lede die vertroue van Suid-Afrikaners en natuurliefhebbers verraai.”
Raad vir ʼn gesonder leefstyl
ʼn Gesonde leefstyl is iets wat vir baie mense soos ʼn groot uitdaging klink, maar dit is baie belangrik om aandag daaraan te gee dat jy en jou gesin gesond is en dat jul leefstyl nie die oorsaak van siektes word nie.
Uitdrukking: Iemand kry dit op sy brood
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “iemand kry dit op sy brood”
Man vas oor hy glo met krag lol
Gerrit Jan Crowther (52) het Dinsdag in die Oos-Londen-landdroshof verskyn.
Speurder koelbloedig langs motor doodgeskiet
Die adjudant-offisier verbonde aan die Umlazi-speurdiens was ten tyde van die voorval nie aan diens nie.
Man sterf toe ma se kis op hom val
ʼn 40-jarige man is dood toe sy ma se kis op hom geval het.
Vriendinne buite Pta-huis ontvoer
Die vroue is naby die Sefako Makgatho-afrit in ʼn ander motor, ʼn rooi voertuig, se kattebak geboender.
Eloff ‘drop, place, score’ span tot oorwinning
Soos ʼn Frik du Preez van ouds, het JP Eloff Saterdag ge-drop, ge-place en ge-score om die oorwinning vir sy span in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) te verseker.
‘Regering misluk klaaglik in hele Eskom-episode’
“Unies het duidelik getoon dat hulle die grofgeskut het om die regering tot ’n ander deuntjie te dwing. Dit is nie goed nie. Hiervoor gee ek president Cyril Ramaphosa ’n nul. Die regering het klaaglik misluk met die hele Eskom-episode.”
Audi-hoof vas oor uitlaatgas-skandaal
Stadler het in 1990 by Audi aangesluit en is in 2007 as uitvoerende hoof aangestel.
Rasverwante onderhandelinge ʼn taai toffie
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van die vakbond Solidariteit, gee lesers ‘n blik van hoe daar soms baie fyngetrap moet word met onderhandelinge soos tydens die besprekings rondom die jongste weergawe van die mynbouhandves.
Die lewe is beter as wat dit ooit tevore was. Hoekom sien niemand dit raak nie?
Wat het Alexander die Grote, Plato, Leonardo da Vinci, Martin Luther, Isaac Newton, Oscar Wilde, Marie Antoinette en John D. Rockefeller in gemeen? Hulle het almal ʼn laer lewensgehalte gehad as wat die gemiddelde persoon vandag het. Morné Malan vra hoe ons vooruitgang kan verseker en dit boonop kan waardeer.
Verloofdes se sprokiestroue dalk aan skerwe ná diagnose
“Sy was twee keer by die huisdokter, wat vir haar gesê het dit is streshoofpyne en vir haar inspuitings gegee het vir die pyn. Ek het egter geweet iets is nie pluis nie.”
Nuuskommentaar: Kersie op troukoek en haatspraak
Die omstrede voorval toe ’n Amerikaanse bakker geweier het om weens godsdienstige redes vir ’n gay paartjie ’n troukoek te bak, het pas in die Amerikaanse hooggeregshof tot ’n einde gekom. Maar in Suid-Afrika word wetgewing oor haatspraak ondersoek.