Dié inspirasie-aanbieding fokus op die oorhoofse temas van die fliek, naamlik: selfontdekking, vergifnis, aanvaarding en genesing. Wen ʼn dubbelkaartjie na dié spoggeleentheid op Saterdag 30 Junie by Innibos.
Alles vir Woensdag 20 Junie 2018
Realiteitstegnologie die toekoms van die klaskamer sê Nasa-kenner
“Dink net, met hierdie nuwe ontwikkeling in realiteitstegnologie kan ons studente direk na die Grand Canyon neem of vir hulle koraalriwwe onder die see gaan wys.”
Formule Een: Net een punt skei Ferrari en Mercedes
Dié week val die kollig op Formule Een wanneer die aksie na die Paul Ricard Le Castellet-baan in Frankryk verskuif.
Esbé Koster-moord: ‘Sê vir haar familie ek is jammer’
“Mag ek asseblief een ding vra, edelagbare? Sal u asseblief my verskoning aan die Koster-familie oordra?”
Gedig: Ken jy die see…
Ken jy die see, Meneer, ken jy die see? Hy lyk nou soos jou voorstoep blinkgeskuur en kalm soos min dinge hier benee, maar hy’s gevaarliker as vlam of vuur… Uys Krige se gedig, “Ken jy die see?”
Springs-gruwelhuis: ‘Ma kon opgetree het’
Hoewel die 39-jarige ma van Springs wat saam met haar eksman beskuldig word dat hulle jare lank hul vyf kinders “gyselaar” gehou, mishandel en verwaarloos het dalk mishandeldevrou-sindroom het, sal dié faktor geen verweer vir haar in die hof kan wees nie.
‘Vra God om julle te vergewe’, sê weduwee ná moord op man
Piet Botha se weduwee het sy twee jong moordenaars versoek om God te vra om hulle te vergewe.
Nuuskommentaar: Willemse-voorval los dalk niks op
Die Willemse-voorval bied nou ná die finale uitslag van ’n ondersoek die geleentheid dat die land die rassismekwessie kan begin verteer, en vorentoe beweeg.
Radio Kaapse Kansel terug op die lug
Dié stasie se sender het op 22 Mei onklaar geraak.
Video: 13-jarige se optrede verstom
‘n Video van die 13-jarige Courtney Hadwin se optrede is binne ʼn week reeds byna 23 miljoen keer op YouTube gekyk.
N3 gedeeltelik gesluit weens betoging
“Hoewel die situasie kalm is, kan geen voertuie op dié stuk pad verbybeweeg nie.”
Video: Ellen Pakkies se lokprent bekendgestel
Wat druk ʼn liefdevolle ma so ver dat sy haar eie kind se lewe neem?
Jones onder groot druk om Engelse span te verander
Rassie Erasmus het gesê hy gaan verstellings aan die Springbokspan vir die derde toets doen.
Man veg om lewe ná aanval op kleinhoewe
“Doreen het vertel sy kon uit die kamer Jonty se stem hoor wat sê: ‘Vat net wat julle wil, asseblief. Moet ons net nie seermaak nie.’ En toe klap die skote.”
Man gevonnis ná Paarl-vrou se moord
Nicola Pienaar (28) was vyf maande swanger toe Oosthuizen haar vermoor het.
Video: Suzelle DIY gee winterwenke
As jy een is wat so gemaklik en warm as moontlik in dié wintermaande wil bly, het Suzelle DIY net die truuks vir jou!
Verslag wys krapperigheid tussen Willemse en Mallett
Dit het intussen vandag aan die lig gekom dat Willemse die gelykheidshof oor die voorval gaan nader.
Minstens 3 jaar vir Kaapstad om droogte te hanteer
Dit sal Kaapstad minstens drie jaar neem om ten volle by die impak van klimaatsverandering en die huidige droogte in dié stad aan te pas.
Boek: Tell me your story
Ruda Landman praat met prominente Suid-Afrikaners oor hul lewenskeuses en hoe verandering hulle beïnvloed het.
Wintersiektes en jou kind: Wanneer moet jy bekommerd raak?
Met so baie van die siektes wat dieselfde simptome het, kan dit moeilik wees om vas te stel wat jou kind onder lede het.