“Mokgoro sal homself voortdurend bevind in die middel van die verswakkende en vurige oorlog tussen twee gulsige faksies van die ANC.”
Alles vir Donderdag 21 Junie 2018
Luislang wurg man byna tydens selfie
Inwoners het hul selfone omhoog gehou om die gebeurtenis te fotografeer en omstanders het ook nadergestaan om seker te maak hulle verskyn ook op die foto’s.
All Blacks verander 11 vir derde Franse toets
Soos verwag is, het die All Blacks se afrigter, Steven Hansen, mildelik gesnoei aan sy span en 11 veranderinge in die wedstrydgroep van 23 vir die toets aangebring.
Geen einde in sig vir staking in die Baai
Munisipale werkers in Nelson Mandelabaai het Woensdag in groot getalle buite die stadsaal bymekaargekom.
Avbob-digkunsprojek stel bundel bekend; kondig wenners aan
Deelnemers aan dié projek wat in Augustus verlede jaar deur Avbob van stapel gestuur is en waarvoor meer as 20 000 inskrywings ontvang is, kon in enige van die 11 amptelike landstale deelneem.
SA gryp in oor gestrande jongmense in China
Lorraine Theron het intussen gesê sy is doodbekommerd oor haar 19-jarige dogter wat ook deel van die groep is.
62 vas ná N3-betoging
Die N3 is by Van Reenenspas tussen Harrismith en die Tugela-tolhek in albei rigtings weer vir verkeer oopgestel nadat tussen 60 en 70 vragmotors weggesleep is.
Sinonieme en ekwivalensie – die gewig van woorde
Ek kry heelwat navrae oor sinonieme. Dis skoolwerk, en dis iets wat geleer moet word, maar dit lyk my dit wat mense onder die term verstaan, verskil hemelsbreed, skryf Sophia Kapp.
Wat gaan nuwe Spaanse regering met Katalonië doen?
Met ’n nuwe regering wat vroeër hierdie maand in Spanje oorgeneem het, ontstaan die vraag nou of daar enige hoop bestaan dat die Katalonië-vraagstuk binnekort opgelos kan word?
Esbé Koster-moord: Hof sê oor aansoek om ontslag
Die verdediging in die saak teen Rethabile Pooe (18), wat aangekla word van die moord op Esbé Koster, die destydse sekretaresse van die Rabboni Christian School, het Donderdag die verrigtinge in die Pretoria-hooggeregshof begin deur ʼn aansoek om ontslag vir Pooe in te dien.
Polisie maak gru-vonds in puttoilet
Die polisie het ʼn wenk opgevolg wat tot dié grusame ontdekking gelei het.
ANC kondig premierskandidaat vir Noordwes aan
Die ANC het Donderdag sy nuwe premierskandidaat aangekondig om Supra Mahumapelo as premier van Noordwes te vervang.
Gebruik dié boek en vat skool se finansies só vas
“Skoolgeld moet verantwoordelik en verantwoordbaar hanteer word en dit is ʼn reuseverantwoordelikheid.”
Mabuza moet vertel oor Russiese reis
Die poppe kan vanmiddag dans in die parlement se Nasionale Raad van Provinsies wanneer adj.pres. David Mabuza moet vrae antwoord.
‘Koekedoortjie’-finaliste aangewys
ʼn Plaasjapie en ʼn stadsmeisie gaan mekaar volgende week die stryd aansê om die gesogte kroon van kykNET se Koekedoortjie-werklikheidsreeks huis toe te neem.
Vrou wat bejaarde onthoof, ‘wou van kleins af moor’
WAARSKUWING: Die besonderhede in die berig is uiters grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Dissipline-probleme hoofrede hoekom onnies handdoek ingooi
Botha sê gebrekkige dissipline het tot gevolg dat talle onderwysers onveilig voel en gevolglik nie hul werk geniet of selfs behoorlik kan doen nie.
Hartontvanger al 25 jaar lank ‘dankbaar vir elke ekstra dag’
Ná ʼn uitgerekte stryd oor dekades heen met swak gesondheid, sewe hartaanvalle en ʼn verhuising na ʼn nuwe provinsie om nader aan die hospitaal te wees, het die lewensveranderende oproep uiteindelik gekom – ʼn skenker vir ʼn hart is gekry.
10-jarige verloor 22 kg ná maande in hospitaal
“Hopelik sal haar liggaam die voeding opneem wat sy nou inneem. As dit suksesvol is, kan sy dalk verder by die huis gaan aansterk; dan hoef sy nie meer in die hospitaal te wees nie.”
Junior Bok geskors ná kru uitlating
Tiaan van der Merwe het die uitlating gemaak tydens die Junior Bokke se halfeindstryd teen Engeland wat hulle met 32-31 verloor het.