Die uitvoerende hoof van SANParke het vandeesweek ingespring om sommer self te help om drie vermeende renosterstropers in die Krugerwildtuin agterna te sit en uiteindelik vas te trek.
Alles vir Vrydag 22 Junie 2018
Afrikaans is ʼn vormende taal
Die verantwoordelikheid van Afrikaanse onderwysleiers is ongelooflik groot. Om Lig te wees, is nie meer so eenvoudig nie.
Ma tref tienerdogter dood in kamer aan
Die meisie het aan haar ma gesê dat sy ʼn bietjie wil gaan rus en het haar gevra om haar later wakker te maak. Toe die ma later in die kamer kom, het sy die skokkende ontdekking gemaak.
Vrou vind lewende baba op vullisterrein
ʼn Werknemer van ʼn dagskool was Donderdagmiddag verstom toe sy vullis by ʼn ashoop noord van Pretoria uitgegooi en op ʼn baba van ongeveer ʼn maand oud tussen die vullis afgekom het.
Wet op Gesinsgeweld: Wat behels dit?
Gesinsgeweldinterdikte verval nooit nie, – dit bly van krag teen die persoon totdat dit formeel deur ’n hof op aansoek tersyde gestel word.
Transitorowe is oorsaak van Selebi-politiekkanker
Die afgelope 6 maande het die land gebuk gegaan onder ’n aansienlike toename van kontant- en transitorooftogte. Dit is eenvoudig die resultaat van ’n staat wat aan totale orgaanversaking ly, skryf Ian Cameron.
Gedagte vir die dag: Die ywer van God
Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. (Johannes 20:21)