Die nuwe H1 het ʼn opgeknapte sierrooster, buffer, mis- en hoofligte. Die kantprofiel is onveranderd en in die kajuit is die slim inligtingstelsel nou standaardspesifikasie.
Alles vir Dinsdag 26 Junie 2018
Erdoğan se verkiesingsoorwinning slegte nuus vir Weste en demokrasie in Turkye
Turkye het Sondag ’n stap weg van demokrasie gegee toe die outoritêre leier, Recep Tayyip Erdoğan tot ’n vyfjaartermyn as president verkies is.
Sardienloop aan die Suidkus
Die kus word weer wild, want die sardienloop is hier! Dié jaarlikse natuurverskynsel laat ons elke keer in vervoering en vanjaar gaan geensins anders wees nie.
SuperSport-aanbieders se klagtes ‘vriendskaplik opgelos’
Dit kom nadat vier aanbieders by SuperSport bewerings van rassisme, intimidasie, viktimisering en inkomsteongelykheid in ‘n brief gemaak het.
Parate boer spring aanval vry; een vas
ʼn Parate boer het ʼn aanval op sy plaas vrygespring toe hy wakker geskrik het terwyl twee verdagtes besig was om toegang tot sy huis te verkry.
Dubbelmoord op Vrystaat-plaas
Die liggame van ʼn bejaarde egpaar is Dinsdag op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener, in die Vrystaat gevind.
Twee vas ná polisie aanvallers op plaas inwag
Die polisie het inligting ontvang dat daar ʼn aanval op Johan en Roelien Myburgh se plaas buite Koppies beplan word.
Uitdrukking: Skoenmaker se kinders loop kaalvoet
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skoenmaker se kinders loop kaalvoet”
Video: Polisiehond wys hoe KPR gedoen word
Dié polisiehond het bewys hy is die regte maat om by jou te hê in ʼn noodgeval!
Het jy al ʼn boer sien huil?
“Het jy al ʼn boer sien lag? ‘n Boer sien dans in die reën terwyl ‘n traan by sy wang afrol!”
2 polisiebeamptes 2 dae uiteen vermoor
“Die aanvalle op ons beamptes duur onverpoos voort. Ek het my boodskap aan hulle herhaal om nie mét hul vuurwapens te val nie.”
SAID-ondersoek: Gordhan getuig vandag
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, sal een van die eerste getuies wees om voor die kommissie van ondersoek na administrasie en bestuurskwessies by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) te getuig.
Limpopo-onnie, kinders ná 3 weke gevind
Die hoërskoolonderwyseres van Limpopo wat vroeër vandeesmaand spoorloos saam met haar twee seuns verdwyn het, is gevind.
Robwelpie-video: Polisie het steeds geen leidrade
Dít volg nadat dié video wys hoe twee mans die dier herhaaldelik met ʼn mes steek, aan die stert optel en hard teen die boot slaan. Die welpie se pogings om uit die hande van die mans te ontsnap misluk telkens.
Wanderlust: Hoofstuk 21
Ou Bob het mos Zimbabwe so opgefoeter totdat ʼn blikkie Coke een miljoen Zims kos. Maar ek bly lief vir die plek en gaat voort om safari’s daar te ry, skryf Koos Greeff.
Luister: Roan Ash se musiek soos ‘whisky vir die siel’
“Ek voel daar moet altyd integriteit wees tussen jou hart en jou lippe.”
14 honde by hondegeveg in Pta gered
Waarskuwing: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel.
Kerkleier verander van plan oor borgtog
“As jy vir jou prokureur betaal, sal hy hard baklei om jou op borgtog uit te kry, maar as jy ʼn regshulpprokureur moet gebruik, sal jy dalk nie borgtog kry nie.”
Man sterf kort ná hy glo 73-jarige oorval, beroof
“Die vrou is na bewering met ʼn haelgeweer gedreig voordat sy beroof is van haar selfoon, kontant en ander items.”
Mallett en Jones: Dis ʼn dun koord om op te dans
Dit was een van Nick Mallet se oënskynlike tekortkominge en dis ook die prys wat Eddie Jones op die pas afgelope Engelse rugbytoer na Suid-Afrika betaal het.