Die departement van vervoer en openbare werke in die Wes-Kaap het ʼn instandhoudingsprojek ter waarde van R59 miljoen op die skilderagtige R44-roete tussen Rooi-Els en Gordonsbaai afgehandel.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Junie 2018
Kommer oor wetsontwerp op klimaatsverandering se impak op ekonomie
AfriSake het vandag kommer uitgespreek dat ingryping in klimaatsverandering in die vorm van die nuwe Wetsontwerp op Klimaatsverandering van 2018 die risiko loop om Suid-Afrika se BBP-groeitrajek wat reeds swak is, selfs nóg verder te verswak.
Twee vas oor omkoopgeld vir elektrisiteit
ʼn Kontrakteur van City Power en sy medepligtige het Woensdag in die Johannesburg-landdroshof verskyn op aanklag van bedrog.
Karoopark-stroper gevonnis
ʼn Man, wat in die Karoo Nasionale Park in hegtenis geneem is in verband met renosterstropery, is gevonnis.
Shoprite-stakers glo kontrakwerkers
Die winkelgroep Shoprite het Woensdag gesê stakende National Transport Movement (NTM)-werkers is nie werknemers van die maatskappy nie, maar deel van ʼn diensverskaffer wat op kontrakbasis werk.
Oom het haar glo as seksslaaf aangehou
Hy word ook daarvan beskuldig dat hy verskeie meisies by ʼn skool, waar hy op die skoolbeheerliggaam dien, verkrag het.
Junie-toetse: Pieter-Steph dra bal meeste, Bongi gooi beste in
Die afgelope toetsreekse waaraan ondermeer die vier lande van Sanzaar deelgeneem het wat in Augustus mekaar in die Rugbykampioenskap pak, het ʼn paar interessante syfers opgelewer.
ToekomsVenster: Erken Hom
Die gebed is daarom ook ʼn profetiese aankondiging van die heil. Dit roep die aarde op om Hom te erken en te aanbid. Dit plaas alle ander gode in perspektief. Daar is geen God behalwe Hy nie.
Geliefde Afrikaanse sanger, skrywer sterf
“Ons hou elkeen vas aan persoonlike herinneringe van haar unieke en kosbare lewe.”
Die wêreld in foto’s – 27 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man gevonnis vir wrede dubbelmoord
“Hoe vergewe jy so iemand?” wou Marius Visser weet nadat die man wat sy ouers vermoor het gevonnis is.
Formule Een: Drie wedrenne in ʼn ry
Dit is die tweede van drie wedrenne op drie agtereenvolgende Sondae om ʼn oorvleueling met die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi op 15 Julie te verhoed.
Podlitiek: Die raskaart en Cyril se penarie
In hierdie episode gesels Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz oor verlede week se aktuele nuusgebeure. Onder meer bespreek hulle Malema se aanhitsing teen Suid-Afrikaanse Indiërs, Ashwin Willemse, Cyril Ramaphosa se ANC en 2019 se verkiesing.
Klein kankerlyertjie verower landwyd harte
“Hy het gegaan van vel-en-been tot my klein pokkeltjie. En ons sou dit glad nie anders wou hê nie; ons soek net ʼn gesonde en gelukkige klein seuntjie.”
Plaasaanvalle: ‘Skokkende toename in 2018’
“Volgens AfriForum se rekords kon 33 plaasmoorde sedert begin vanjaar geverifieer word.”
Innibos ook ʼn fees vir die jongspan
Kinders kan ʼn vermaakprogram propvol aktiwiteite, uitvoerings deur sangers en kulkunstenaars én bak-en-brou-pret verwag. Daar is ook ʼn daaglikse kinderoppasdiens beskikbaar.
DA hou voet by stuk oor De Lille
Patricia de Lille se vreugde oor haar oorwinning Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof kan moontlik van korte duur wees aangesien die DA reeds aangekondig het dat hy weereens ʼn mosie van wantroue teen die Kaapstadse burgemeester gaan instel.
Smuts-plaasmoord: Beskuldigde het vorige oortredings
Staatsaanklaer adv. Eric Sihlangu het gesê die beskuldigde moet direkte tronkstraf opgelê word aangesien twee vorige skuldigbevindings teen sy naam hom nie afgeskrik het om weer misdaad te pleeg nie.
Plaasmoord: ‘Dapper held’ dan gegroet
Die Toyota Fortuner wat tydens die voorval gesteel is, is Dinsdag in Mosambiek gevind.
Pta-skietery: Seun (14) ontbied hulp ná hy skote hoor
“Die polisie is deur veiligheidsbeamptes na die landgoed ontbied, waar die polisie die egpaar in hul slaapkamer met koeëlwonde aan hul bolywe aangetref het.”