“Dit laat jou ook twee keer dink oor jou eie voorregte wat jy nie altyd waardeer nie.”
Alles vir Woensdag 27 Junie 2018
Groot hartseer oor seun (7) wat in ongeluk sterf
“Die lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Bid of dink aan ons.”
Atletiek: Alle oë op spronge in Parys
Die fokus gaan veral op die spronge wees wanneer die wêreld se voorste atlete mekaar takel.
Superrugby: Lions selfs nie van kwarteind verseker nie
Die laaste drie naweke om ʼn posisie in die uitspeelrondes van die 2018-Superreeks los te speel, begin Vrydag ‒ en vir die Suid-Afrikaanse spanne is die vooruitsig uiters mistroostig.
Gedig: Tydruimtelik
“In kinderskoene was die aandster ʼn wondergesig ʼn wyse man se lanternlig…” Lees Quintin du Plooy se gedig, “Tydruimtelik”
Tandarts terug in hof ná seksdade met seun (13)
Die probleme om ʼn maatskaplike werker te vind om ʼn voorvonnis-verslag op te stel in die saak van dr. Ian Venter, ʼn bekende tandarts van George in die Wes-Kaap wat skuldig bevind is aan die seksuele aanranding van ʼn minderjarige seun, is opgelos.
Moontlike cholera-uitbreking noord van Pta
“Die metro het rondgaande watertenkers na die omgewing gestuur om te verseker daar is deurlopend voorsiening van drinkwater vir inwoners in die gebiede wat geraak word.”
NWU-personeellid, man steeds in aanhouding ná ‘moord-dreigemente’
“Die verdagtes het onder meer gedreig om die 65-jarige man dood te maak, hom onder die indruk geplaas dat hulle hom dophou en agtervolg, hom gedreig om geld aan hulle oor te betaal en ook gesê dat hulle sy dogter gaan verkrag.”
Video: Vrou dag dis ʼn bom in die pos
Facebook-gebruikers lag saam met ʼn vrou wat die polisie ontbied het toe sy gedink het ʼn bom is by haar afgelewer.
Sannieshof-plaasaanval: Vonnis verwelkom
BC Greyling, sy vrou, Marlette, en sy ma, Magdaleen Greyling, is in Mei verlede jaar in hul huis op hul plaas naby Sannieshof oorrompel.
Die verhaal van die blinde motorfietsryer
Ek stap oor na iemand wat daar rondstaan en vra vir Jason. “Jason help net gou die blinde ryer,” antwoord die vreemdeling. “Die wat?” vra ek verbaas. In die koue het ek seker nie reg gehoor nie. “Jacob. Die blinde ryer. Hulle help hom net gou om op die baan te kom.”
Adriaan Strauss: Hy het baie beter verdien
Om te skuif of nie te skuif nie. Dit was nog altyd een van ’n rugbyspeler se moeilikste besluite wanneer hy ’n aanbod van ’n ander bond ontvang.
Pta-man skiet glo vrou, homself
ʼn Man het Woensdag in die vroeë oggendure na bewering sy vrou in die ooste van Pretoria geskiet voor hy sy eie lewe geneem het.
‘Jhb skut taxi’s om wet en orde te handhaaf’
Herman Mashaba, burgemeester van die Johannesburg-metro, sê die stad teiken nie net minibustaxi’s met sy Buya Mthetho-veldtog nie, maar alle voertuie om wet en orde toe te pas.
Smuts-plaasmoord: Beskuldigdes hoor hul lot
Gert Smuts (78), sy vrou, Paulina (71), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (42), se liggame is verlede jaar op die plaas Modderbult naby Balfour in Mpumalanga aangetref.
Lang herstelpad vir ma wat steeds nie weet van baba se dood
ʼn Onseker toekoms lê steeds voor Shanei Norris uitgestrek: Die 23-jarige kan steeds nie self rondbeweeg of selfs uit ʼn bed opstaan nie en sy het net ʼn tien minuut lange geheuespan. Boonop weet sy steeds nie dat die botsing haar dogtertjie se lewe geëis het nie.
DA kry bloedneus in stryd met De Lille
Die hooggeregshof in Kaapstad het Woensdag in die guns van Patricia de Lille, die burgemeester van Kaapstad, beslis nadat sy die DA hof toe gesleep het oor die beëindiging van haar partylidmaatskap.
Wiki – wat?
Almal sê hulle wil iets doen vir Afrikaans en almal wil hul mooi moedertaal behoue laat bly sodat ons kinders se kinders dit ook nog eendag kan praat.
Moody’s meen Mynbouhandves, gronddebat strem ekonomie
Ontleders sê sou een van die agentskappe Suid-Afrika afgradeer, die ander twee daarop sal volg.
Nuuskommentaar: Korrupsie nie net teen wet, maar ook teen Bybel
Een van die grootste uitdagings waarmee pres. Cyril Ramaphosa seker te kampe kom, is sy duidelik uitgesproke doelwit om korrupsie hok te slaan, wat duidelik endemies in die land geword het. Maar wat is korrupsie, en wat moet in die plek daarvan kom? En wat sê die Bybel daaroor?