Sy het gesê die raadslid het bewus geword van die slenter toe mense wat hy ken hom genader het en gevra het oor die tenders wat verkoop word.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Junie 2018
Goeie nuus vir die Lions met die intrapslag
Reeds met die eerste wedstryd ná die afgelope Superrugby-reses sal daar Vrydag vir die Lions goeie nuus wees wanneer die Rebels en die Waratahs in Melbourne kragte meet.
Talle sterf toe brand deur mark woed
Sommige van die oorledenes het doodgebrand, terwyl ander gesterf het weens die rook wat hulle ingeasem het terwyl hulle probeer het om hul eiendom te red.
Hofstryd oor De Lille-‘bewyse’ eers later aangehoor
De Lille wil die bevindinge van die verslag betwis en voer daarom aan dat sy die bewyse nodig het wat in die Steenhuisen-verslag gebruik is en daartoe gelei het dat die DA haar van wangedrag aangekla het.
Uitspraak gelewer in Kampsbaai-moordsaak
Saldanha het Donderdag gevra dat mense wat sensitief is vir ʼn grafiese beskrywing van die misdaadtoneel en die toestand waarin Alban se liggaam aangetref is, die hof moet verlaat.
Klasaksie teen Sibanye ingestel ná talle sterftes
Van die 45 sterftes in die Suid-Afrikaanse mynbedryf vanjaar, het 21 by Sibanye-myne plaasgevind.
Eskom: Vakbonde praat met lede oor jongste aanbod
Die vakbonde het gesê hulle kon nie vroeër met hul lede gaan praat oor Eskom se vorige aanbod nie, aangesien hul lede vasbeslote is om ʼn 9%-loonverhoging te kry.
Klubrondomtalie: strawwe stryd ontknoop in WP
ʼn Skrale twee ligapunte skei die voorste vyf spanne in die Westelike Provinsie se Superliga A.
Man, vrou en peuter dood aangetref
“Die liggame van ʼn 57-jarige man en ʼn dogtertjie van 19 maande oud het langs die vrou gelê. ʼn Onbekende middel het by hul monde uitgekom.”
ToekomsVenster: God se ideale wêreld
Uiteraard kom die volmaakte eers aan die einde wanneer Jesus weer op die wolke kom. Tot dan word ons gekonfronteer met gebrokenheid in sy verskillende gestaltes. Ons maak egter nie daarmee vrede nie.
Verskeidenheid verhoë en gehalteproduksies by Innibos
Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees spog vanjaar met verskeie verhoë wat sorg dat feesgangers deurgaans vermaak bly met musiek- en teaterproduksies.
Staatskaping: Regering probeer verlore geld terugkry
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het Donderdag gesê die regering werk saam met internasionale instellings om al die geld wat deur staatskaping uit staatskoffers gesteel is op te spoor en terug te vind.
Foto’s: Jong sokkerspan dae later steeds in grot vasgekeer
“Ons moet die kinders vandag vind. Ons hoop dat hulle nog lewe daar binne.”
Bejaarde (86) in ouetehuis vermoor
“Haar kind bel haar elke dag en haar foon het Sondagoggend nie gelui nie. Die kind het die vrou se bure gebel wat gaan ondersoek instel het.”
Taalgebruik: Dubbelpunt
‘n Dubbelpunt of nie? Taaltoffie stel ondersoek in.
Emosies loop hoog by Blou Bul se hofverskyning
“Jy het amper iemand se dood veroorsaak. My kind is amper dood!”
Gauteng-vrou verloor álles ná gru-botsing
Eers het sy die dood vrygespring in ʼn grusame botsing, tóé moes sy vir ʼn tweede keer in die hospitaal om haar lewe veg. Nou het ʼn Gautengse vrou álles verloor weens dié botsing.
Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Brandstofpryse gaan wéér styg
Dit sal die soveelste maand wees wat brandstofpryse styg.
AfriForum vra vir kommissie van ondersoek na oorsake van plaasmoorde
Tydens die bekendstelling is ’n bandopname gespeel waarin ’n leier van die 28-tronkbende beweer dat Julius Malema, die EFF-leier, hulle in die tronk gaan sien het om oor plaasmoorde te praat.