Sy het ook gesê dat SAL nie nét sal moet bewys dat die beweerde wangedrag plaasgevind het nie, maar ook dat sý die een is wat daarvoor verantwoordelik is.
Alles vir Woensdag 4 Julie 2018
Wen: Die opera ‘Norma’ by die Brooklyn-teater
Die Brooklyn-teater se salon-ensemble is vandeesmaand te sien in die opera ‘Norma’. Ses gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na die vertoning op Vrydag 20 Julie.
Gedig: Die roos
“Te kort ons liefdestyd: Te lank die rou. Tog – tot in Ewigheid Goddank vir jou!” Lees AG Visser se gedig, “Die roos”
Video: Beer kom kuier in die borrelbad
ʼn Man se middagplanne is skielik omgekrap toe ʼn beer in sy borrelbad geklim, sy Margarita-skemerkelkie gedrink en onder ‘n boom gaan lê en slaap het.
Solidariteit kry mandaat vir Sasol-staking
Dié staking sal die eerste keer wees dat wit werkers in Suid-Afrika staak weens rasuitsluiting.
Rugbyafrigters, tel jul seëninge
Afrika is nie ʼn plek vir sissies nie.
Agt bendelede vas ná mesmoord
Albei slagoffers is verskeie kere oor hul liggame gesteek.
Hoe lank gaan die doofheid aanhou?
Daar is ’n Nederlandse spreekwoord wat sê dat iemand Oos-Indies doof is. Dit is wanneer iemand net wil hoor wat hy wil, en doelbewus nie wil hoor by sekere geleenthede nie.
Sangoma gestraf wat kop steel
Die sangoma het erken hy het die kop gebruik met die doel om sy onderneming te laat floreer. Hy het die tong verwyder en opgesny vir mediese doeleindes.
Polisie sê oor video van polisievoertuig wat ‘misbruik word’
Die video wys hoe ʼn polisievangwa rondry met die agterdeur wat oophang en boumateriaal vervoer.
SA’ners wat na buiteland reis, gemaan
Dit volg ná die onlangse voorval waarin 51 jong Suid-Afrikaanse onderwysers in China gestrand was.
Drakoniese wetgewing oor staatsgeboue op pad
Die wetsontwerp lê enorme strawwe – met boetes van tot R10 miljoen – op vir oortredings van die wetgewing, en verklaar as oorgangsmaatreël alle huidige nasionale sleutelpunte vir die volgende vyf jaar tot kritieke infrastruktuur.
Vrou (92) moor glo seun wat haar na ouetehuis wil stuur
Volgens die polisie het die bejaarde vrou na bewering twee vuurwapens in haar japon versteek voordat sy haar seun in sy slaapkamer gaan konfronteer het.
Watter rigting gaan Suid-Afrika in die toekoms inslaan?
Wat ek sê, is dat dié soort dinge kán gebeur, en dat ’n mens in ons land maar met een oog oop moet slaap.
Polisie vra hulp ná twee mans sterf
Die polisie doen tans twee geregtelike doodsondersoeke.
LUR bedank amptelik ná Facebook-plasing
“Ons het nie by die ANC aangesluit vir ‘blou ligte’ nie. Die uwe, Onicca Moloi.”
SA geldeenheid benodig ’n behoorlike buffer
Ontleders waarsku dat daar nog baie onsekerheid op Suid-Afrikaners wag weens die gewipplankryery van die rand. Daar is veral kommer dat die geldeenheid gaan sukkel weens ’n gebrek aan ’n buffer wat hom kan onderskraag.
Man lewenslank tronk toe ná hy stom vrou verkrag
Volgens die polisie het die vrou gebaretaal gebruik om haar ma in te lig oor wat gebeur het.
‘Geliefde SA persoonlikheid’ binnekort op Jacaranda FM
“Sy’s reeds ’n bewese gunsteling met haar rolle in televisie en radio en ons gehoor sal mal wees oor haar.”
Rowers slaan tweede keer op Despatch-slaghuis toe
ʼn Soektog is van stapel gestuur na drie gewapende rowers wat Dinsdagmiddag ʼn slaghuis in die Oos-Kaapse dorpie Despatch beroof het.