Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn gunstige uitspraak in die uitgerekte Saripa-saak gekry toe die konstitusionele hof die vakbond gelyk gegee het deur te bepaal dat die lukrake toepassing van regstellende aksie tot ʼn end moet kom.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Julie 2018
Dis maak of breek vir Superrugby-uitspeelplekke
Dis die naweek ooplê na die uitspeel-wenpaal toe wanneer die Superrugby se voorlaaste ligaronde gespeel word.
DA wil hê soldate moet grense beveilig
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Donderdag gesê die polisie kan nie alleen Suid-Afrika se grense beveilig nie. a
Polisiekonstabel in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Polisiekonstabel, wat nie aan diens was nie, is in Kaapstad doodgeskiet.
Vermeende kaper sterf in Johannesburg
ʼn Vermeende kaper is Donderdagmiddag in Johannesburg dood.
‘Seksslaaf’-stiefpa weer in die hof
ʼn 43-jarige man wat op meer as 900 aanklagte van die verkragting van sy stiefdogter tereg staan, het Donderdag weer in die Verulam-gesinshof verskyn.
Vier in hof oor Vanstadensrus-plaasmoord
Vier persone het in die Wepener-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met die moord op Gabriel Daniel (Choppie) Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat op 26 Junie 2018 op teregstellingswyse op hul plaas buite Vanstadensrus in die Vrystaat doodgeskiet is.
ToekomsVenster: Vergewe ons soos ons ander vergewe
“Het jy al so baie daaroor gebid soos jy daaroor gepraat het?”
Vyf beseer tydens ontploffing in Kaapstad-sentrum
Minstens vyf persone is Donderdagmiddag beseer tydens ʼn ontploffing by die Gardens-winkelsentrum in Tuine, Kaapstad.
Vyf geskiet tydens geweld in Pta-middestad
Die beseerdes is na hospitale geneem vir behandeling en niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.
Talle PE-inwoners dié naweek sonder water
Kyk hier watter gebiede geraak sal word.
Die wêreld in foto’s – 5 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man op Modimolle-plaas aangeval
ʼn 56-jarige man is Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn plaas buite Modimolle (Nylstroom) aangeval.
Identiteit van lewende vrou in lykshuis-yskas bekend
Die vrou word steeds in die waakeenheid van ʼn Gautengse hospitaal behandel.
Seuntjie (3) sterf in puttoilet
“Sy was besig met haar huistakies toe sy agterkom sy het hom vir ʼn rukkie nie gesien nie.”
Rowers slaan op munisipale gebou in Bloem toe
Op presies dieselfde tyd terwyl dié rooftog aan die gang was, het ses gewapende rowers op ʼn vulstasie daar naby toegeslaan.
Bekendstelling: Só lyk die verfrissende nuwe MINI
MINI het in 2004 ʼn reusestap gewaag om die MINI uit die oude doos te neem en te vernuwe. Nou is dié gewilde ryding weer ʼn keer opgeknap.
Atletiek: Caster onder druk
Daar is drie atlete wat met beter tye as Caster spog.
Toeriste gered toe boot by Knysna omslaan
Tien toeriste is Woensdag gered nadat ʼn vaartuig by The Heads in Knysna omgeslaan het.
Boekresensie: Dis MY boek
Dis MY boek is ideaal vir saamlees en geskik vir jong lesertjies van drie jaar en ouer.