Die paartjie het in Desember 2016 verloof geraak in Switserland tydens ʼn skivakansie.
Alles vir Donderdag 5 Julie 2018
Naas Botha dán terug op die kassie
SuperSport het ook meer inligting oor Nick Mallett en Ashwin Willemse bekend gemaak.
Tradisionele leiers skop vas teen onteiening
Dit kom na dreigemente van die Zoeloekoning wat 2,8 miljoen ha grond het wat ‘n trust namens hom bestuur.
Klubrondomtalie: nóg ligakampioene gekroon
Nóg ʼn paar ligakampioene is met die jongste ronde klubrugby oor die land heen en in Namibië gekroon.
Woewe kort liefdevolle huise ná dubbelplaasmoord
Drie skaaphonde moet ʼn nuwe tuiste kry nadat hul eienaars, Gabriel (78) en Marian (67) Bruwer, verlede week tydens ʼn plaasaanval buite Vanstadensrus in die Vrystaat op teregstellingswyse doodgeskiet is.
Minnesanger en sy krulkopvrou haak af
Tien jaar gelede toe die sanger ʼn aangename krulkopvrou ontmoet het, het hy nooit besef dat dié einste vrou ʼn dekade later die paadjie na die kansel sou stap om aan hom ewige trou te beloof nie.
Winterskool-wenner (gedig): Erf
Die finale weergawe van ons ATKV-Winterskool-wenner se gedig, “Erf”
Regering doen eierdans oor petrolprys
Met openbare ontevredenheid oor die petrolprys wat toeneem, het die kabinet vanoggend al wat leef en beef vir die situasie geblameer, maar geweier om hul eie bydrae tot die probleem te erken.
Vrou kom op Pta-sakeman se liggaam af
“Toe sy buite kom, het sy my pa bebloed op die grasperk aangetref… Daar was verskriklik baie bloed.”
Hof toe oor Neil Armstrong se maanstof
“Aan Laura Ann Murray – Baie sterkte – Neil Armstrong Apollo 11”.
Finaliste in ‘Die Kontrak’ aangewys
“Ons voel ons het afgekom op ʼn groep deelnemers wat uniek en uitsonderlik talentvol is. Ons sien met opwinding uit na ʼn strawwe kompetisie.”
Nog drie renosters afgemaai in nasionale park
“Die stropers beweeg soos spoke in die donker.”
SA wik en weeg oor onttrekking aan strafhof
Sisulu het Woensdag gesê daar is nou kabinetslede wat glo dat dié hof steeds ʼn belangrike instrument in die handhawing van menseregte is.
Nog seksuele aanklagte teen Hollywood-akteur
Die jongste aantygings spruit uit beweerde voorvalle in 1996 in Westminster, in 2008 in Lambeth en in 2013 in Gloucester.
Herrie oor ‘een aand in Mandela se sel’
Die bod vir ʼn aand in dié geskiedkundige sel sou op $250 000, sowat R3,4 miljoen, begin.
Verpleegster vas oor dood van meer as 10 babas
“Almal is steeds in skok oor die voorval. Sy het die werk gedoen waarvan sy nog altyd gedroom het en het voorgekom as ongelooflik toegewyd en professioneel.”
Namibië wil jagfoto’s op sosiale media verban
Die Namibiese regering het besluit om ʼn stokkie te steek voor die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms.
Twee Britse burgers ook vergiftig soos spioen
Twee Britse burgers is met dieselfde chemiese middel vergiftig as waarmee ’n Russiese spioen en sy dogter in Maart vanjaar vergiftig is.
Topsakeman val na sy dood
Die sakeman wou glo ʼn panorama-foto neem met die Cedres-woud agter hom toe die ongeluk gebeur het.
Die appel val nie ver van die boom nie
Hande op, vir watter rugbyspan het die oud-Engelse agtsteman Nick Easter se oupagrootjie rugby gespeel?