Die skrywer en ondersoekende joernalis Jacques Pauw het Julius Malema, leier van die EFF, in ʼn ope brief aangevat nadat laasgenoemde ʼn verskoning van Pauw geëis het oor ʼn twiet.
Alles vir Vrydag 6 Julie 2018
Tekenprent: Leeus het dalk stropers aangeval
Die menslike oorskot wat vroeër dié week op ʼn wildplaas buite Port Alfred in die Oos-Kaap aangetref is, is moontlik dié van minstens drie stropers wat volgens die eienaar van die wildplaas waarskynlik beoog het om ʼn trop renosters te stroop.
Oorskot in leeukamp op wildplaas dalk dié van stropers
Die menslike oorskot wat vroeër dié week op ʼn wildplaas aangetref is, is moontlik dié van minstens drie stropers.
Onsekerheid oor toekoms van mynreus
Daar heers nog onsekerheid oor die toekoms van die mynreus Anglo American. Luidens markgerugte vry die Indiese maatskappy Vedanta Resources kliphard om Anglo te bekom.
Aansienlike afname in transitorooftogte, sê minister
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het gesê veiligheidsbeamptes plaas daagliks hul lewe in gevaar om die waardevolle vrag wat hulle vervoer te beskerm en “hulle moet geloof word vir hul pogings”.
Só het dit gerol by Innibos 2018
Kyk hier na al die statistieke – soos onder meer hoeveel mense die fees bygewoon het en hoeveel pannekoeke gebak is.
Pretoria-vroue vertel oor ongewone halfeeu lange tradisie
“Dis ʼn baie mooi tradisie, iets waarop ons kan terugkyk.”
Formule Een: Ferrari is op volle vaart
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) word Sondag op Silverstone gejaag.
Drie uit SA tussen Amerikaanse liga se topdertig
Drie spelers met Suid-Afrikaanse wortels tel tussen die dertig topspelers in die Amerikaanse Senior Rugbyliga (MLR) wat pas deur dié reeks aangewys is.
Vermiste baba gevind; man vas
Die baba se gesondheid was nie goed nie en hy is in ʼn hospitaal opgeneem.
Man vas vir bejaarde se hamerdood
Anne Smith (86) het ongeveer vier weke na die aanval in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk.
Werkers in hof wat glo voorraad steel, skelm verkoop
Die polisie is ontbied nadat die werknemer wat verantwoordelik was om die kringtelevisie te monitor verdagte gedrag opgemerk het.
Watter piesang sou jy verkies?
Verkies jy jou piesangs nog effe groen, bruin, sappig of iets in die middel?
Nuuskommentaar: Is onteieningsdiskoers nog op koers?
Gaan die huidige parlementêre prosesse om insette van die breë publiek te kry oor moontlike wysigings aan artikel 25 van die Grondwet in sy eie sous verdrink? Uiteindelik gaan daar waarskynlik meer as 6 000 insette wees, skriftelik en mondeling. Baie hiervan, veral die mondelinge soort, blyk volgens berigte gewoon die produk van politieke retoriek en heel duidelik erg georkestreerd te wees.
Dít is hoekom dokters, hospitale so duur is
“Wat vandag hier bewys is, is dat private gesondheidsorg nie meer bekostigbaar is nie, selfs nie vir mense met mediese fondse nie.” Lees hier wat ʼn vier jaar lange ondersoek na gesondheidsorg in Suid-Afrika bevind het.
Luister: Motorfietse vat weer die pad vir Madibadag
Zelda le Grange het met Maroela Media gesels oor die Bikers for Mandela Day-inisiatief en wat dié projek vanjaar beoog.
Winterskool-wenner (verhaal): Dooie honde byt nie
Die finale weergawe van ons ATKV-Winterskool-wenner se verhaal, “Dooie honde byt nie”
Resep-video: Tradisionele klapperys
Jou kinders sal mal wees hieroor terwyl hulle met vakansie is.
Hier is SA se 20 beste hospitale
Die mediesefondsadministrateur Discovery Health het pas weer sy jaarlikse peiling oor hospitale bekend gemaak.
Oorsaak van ontploffing by Kaapse winkelsentrum bekend
Die nooddienste het intussen bevestig daar is meer mense in die ontploffing beseer as wat aanvanklik gedink is.