Kyk kykNET hierdie winter en staan die kans om R10 000 kontant los te slaan.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Julie 2018
VSA-Suid-span behou RAN-titel onder SA leiding
Die VSA-Suid Panthers het Rugby Amerikas-Noord (RAN) se gewestelike kampioenskap Saterdag in Atlanta, Georgia, die tweede opeenvolgende jaar onder ʼn Suid-Afrikaner se leiding gewen.
‘ANC en EFF lieg vir die mense oor grondkwessie,’ sê DA
“Die ANC en die EFF glo die staat moet die alleeneienaar van die grond wees en mense moet dit by die staat huur.”
Visserman verdrink toe golwe hom van rotse afslaan
Die man, in sy vyftigs, is sowat 30 m van die kuslyn af aangetref.
Formule Een: Ferrari gryp die inisiatief
Die Britse Formule Een Grand Prix (die tiende wedren van die seisoen) is Sondag op Silverstone gejaag en daar was drama soos min.
Motorfietsryer sterf toe eenton-afleweringswa hom tref
Die man is op die toneel dood verklaar.
‘Uitsprake oor grondhervorming bewys gevaarlike dubbele standaarde’
“Nou is dit duidelik dat wit mense se eiendom geteiken word. Dit is onbillik, onregverdig en totaal onaanvaarbaar. Die oplossing is eenvoudig.”
Tennis: Wimbledon se kaarte vir week twee ontbloot
Die derde Grand Slam van 2018, die Wimbledon Tenniskampioenskappe, se eerste week is afgehandel.
Eerste seuns maak glo verskyning uit grot
Twee ambulanse kon gewaar word wat die toneel buite die grot verlaat.
Agt vas ná bendegeweld, verdagte optrede
“Polisiebeamptes van Cloetesville was besig met patrollie toe hulle gesien het hoe die verdagtes ʼn swart voorwerp by hul motor uit gooi.”
Vrou skiet vermeende inbreker dood
ʼn Vrou van Somerset-Wes in die Wes-Kaap het ʼn vermeende inbreker in haar huis doodgeskiet.
Peter Div vir ʼn slag dalk tjoepstil gespeel
Dit lyk of die gewoonlik geselserige gewese Springbokafrigter, Peter de Villiers, tjoepstil gespeel is, nadat Tunisië sy nuwe span, Zimbabwe, se kans om tussen die voorste spanne in die Rugby Afrika se Goue Beker-reeks te eindig vir alle praktiese doeleindes bederf het.
Groep wat rondom vuur kuier aangeval, 7 vas
Een man is deur ʼn deur raakgeskiet waarna die verdagtes daarin geslaag het om die perseel te betree.
Superrugby: Sharks laat die bal val
Bestendigheid, of eerder ʼn gebrek aan daaraan, is steeds ʼn remskoen vir die Suid-Afrikaanse spanne in die Superrugbyreeks.
Een dood, twee beseer in gru-botsing
Daar word beweer dat die vragmotor die motor van agter getref en gedeeltelik daaroor gery het voor dit omgeslaan en ʼn ent verder tot stilstand gekom het.
Bokseun druk ‘geniale’ wendrie in Amerika-skok
ʼn “Geniale” drie deur die seun van ʼn gewese Springbok het bygedra tot ʼn eersterangse skok in die heel eerste eindstryd van die Amerikaanse beroepsliga, die Senior Rugbyliga (MLR).
Besluit van KVBA oor Kanada-brandbestryders verwelkom
Edna Molewa, minister van omgewingsake, het gesê die belangrikste aspek van die bevinding was dat, indien die departement sou ingee tot Numsa se eise, die WoF 677 brandbestryders se dienste sou moes beëindig.
Reddingspoging by oorstroomde grot begin
“Daar is ʼn storm op pad en as ons vir die reën wag, gaan die toestande nie so perfek wees soos dit nou is nie.”
Sokker: Net vier lande bly oor in die Wêreldbeker-wedloop
By Fifa se Wêreldbeker is die kwarteindronde afgehandel en daar bly nou net vier van die aanvanklike 32 spanne oor.
6 oorval 4 vroue in Oos-Kaap-huis
Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind toe die ses mans, almal met klapmusse, by die agterdeur ingestorm het.