Die Blou Bulle se eerste poging met die herleefde Loftus 200-span om klubspelers op ʼn hoër vlak te slyp, het heeltemal geslaagd verloop, en kan ʼn suksesresep wees.
Alles vir Maandag 9 Julie 2018
Burgemeester verdedig aankoop van 30 motors
Die burgemeester het gesê dié 30 motors is net die eerste aflewering en nog 50 motors sal Dinsdag bestel word.
Britse vrou sterf ná vergiftiging
Die Britse vrou wat onlangs in raaiselagtige omstandighede met die lewensgevaarlike senumiddel Novichok vergiftig is, het gesterf.
Foto’s: Vyf sokkerseuns sover uit oorstroomde grot gered
Die 12 seuns, tussen 11 en 16 jaar oud, en hul 25-jarige afrigter is langer as twee weke gelede in ʼn grot vasgekeer.
Kombuiswenke: Bepaal só die regte hoeveelhede
As jy al ooit iets probeer bak het en verkeerdelik te veel of te min van ʼn sekere bestanddeel ingegooi het, sal jy verstaan hoe belangrik dit is om die regte hoeveelhede te gebruik.
Dooiepunt glo bereik in Grey-mediasieproses
Die mediasieproses tussen Grey Kollege Sekondêre skool in Bloemfontein en Deon Scheepers, die skoolhoof, het glo misluk.
Gruvonds ná man (20) vermis raak
Die soektog na ʼn vermiste 20-jarige man van Limpopo het tragies geëindig toe sy geskende liggaam Sondag in ʼn weiveld gevind is.
Vrou steek glo man met gebreekte spieël dood
Die vrou sal binnekort op aanklag van moord in die hof verskyn.
Gryp van Zoeloegrond kan lei tot ’n tweede Shell House
Die spanning tussen die regering en die Zoeloe-bevolking is nou van só aard dat president Cyril Ramaphosa aangedui het dat hy en ’n hoëvlak afvaardiging graag met die koning wil vergader.
Dagsorg se oproep aan ma: ‘Kom, jou kind is dood’
“Nathasia, jou kind is dood. Kom haal hom.”
Leeuwelpie uit ‘haglike omstandighede’ gered
Die eenjarige leeuwelpie, wat in ʼn hok in ʼn woonstel in Parys, Frankryk, as “eksotiese troeteldier” aangehou is, is nou na Suid-Afrika gebring.
SA se kleinhandelmark gaan drasties verander
Waar daar meer as een winkel in ’n inkopiesentrum is, sal dit in een winkel gekonsolideer word. Handelsname soos La Senza sal binne Edgars verkoop word en die afsonderlike spesialiswinkels sal verdwyn.
Hengelaar kom op 21-jarige se lyk af
“Alle rolspelers is na die toneel ontbied, maar dit was te moeilik om te voet by die man uit te kom.”
Bulls kan maklik by die kruispad beland
Dis die harde feite en koue werklikheid: die Bulls kan maklik in die spervuur beland as daar besluit word om die reeks te verklein deur van nóg ʼn Suid-Afrikaanse span ontslae te raak.
Duduzane Zuma in enkelboeie in hof
Die staat voer aan dat Zuma en sy sakevennote, die Gupta-broers, ʼn plan beraam het om Jonas te oortuig om opdragte van hulle uit te voer deur vir hom omkoopgeld aan te bied.
Boek: Die reus Van der Bees
Die reus Van der Bees is ʼn nare ou brompot, en as hy honger raak, dan mor en knor die grompot.
Nuuskommentaar: Emosies en die wêreld se rampe
Die wêreld word voortdurend geskud deur groot rampe, soos die veldbrande in Kalifornië en verwoestende oorstromings in Japan. Tog lyk dit of die reddingspoging van 12 seuns en hul afrigter uit ’n Thaise grotstelsel groter nuus is. Die wêreld kan eenvoudig nie bekostig om werklike groot rampe te vergeet terwyl ’n ophef van kleiner rampe gemaak word nie.
Departement sê oor skoolvakansiegerugte
Die boodskap is oënskynlik deur die presidensie uitgestuur.
Twee dood, 29 beseer in N12-botsing
“Talle mense het oor die toneel verspreid gelê en ander het op die toneel rondgeloop.”
Justin Bieber vra die jawoord
Dié twee is onlangs herenig nadat hulle in 2016 ook ʼn paartjie was.