ʼn Groot getal mans het positief reageer op die regering se versoek om ʼn einde te bring aan geweld teen vroue.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Julie 2018
Eskom-ooreenkoms sal meer as 60 000 poste skep
Meer as 60 000 poste sal na verwagting geskep word tydens 27 hernubare-energieprojekte onder die program vir Onafhanklike Kragprodusente (IPP), ter waarde van ongeveer R56 miljard.
Boerboel jaag inbreker die swembad in
ʼn Vermeende inbreker het Sondagaand sy moses teëgekom toe ʼn boerboel hom skielik aan die anderkant van ʼn heining ingewag het.
Foto’s: Minstens een dood in Pta-vliegtuigongeluk
Minstens twee persone is dood toe ʼn vliegtuig Dinsdagmiddag in Pretoria neergestort het.
Staking by skoenfabriek duur voort
Polisiebeamptes moes Dinsdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, ingryp toe stakende werkers van ʼn skoenfabriek eiers na persone in die fabriek begin gooi het.
AfriForum: ‘Ons sal Jiba steeds privaat vervolg’
Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat te vervolg ondanks ’n uitspraak deur die appèlhof wat haar en adv. Lawrence Mrwebi se skrap van die rol van advokate ter syde gestel het.
Foto’s: Vliegtuig val in Pretoria
ʼn Vliegtuig het Dinsdagmiddag naby Sakabukalaan in Montana Park, Pretoria geval.
ToekomsVenster: Hy is liefde
Niks kan verander aan God se grondhouding nie. Hy is liefde. Hy wil ook nie dat enige mens verlore gaan nie maar dat alle mense gered sal word. Hy is ‘n goeie, genadige, barmhartige en lankmoedige Wese.
Beloning uitgeloof ná kapers wag doodskiet
Twee veiligheidswagte was besig met ʼn roetinepatrollie toe die voertuig waarin hulle patrollie gedoen het gekaap is.
Gratis krag, ander hulp vir Jhb se kwesbares
“Ons het dit ons missie gemaak om die gemeenskap wat eens vergete was nou eerste te plaas,” het Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, Dinsdag gesê.
Die wêreld in foto’s – 10 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nuwe reekse in Julie op Showmax
Talle reekse is in Julie eerste en slegs op Showmax te sien, soos Younger S5, Siren S1, The Fosters S5 en selfs ʼn versameling van die Fast and the Furious-flieks.
Harvey Weinstein: ‘Ek is onskuldig’
“Ons veg hierdie stryd een dag op ʼn slag – en vandag het ons hierdie rondte gewen.”
Baba met steekwonde gevind
ʼn Pasgebore babaseuntjie is gister met steekwonde dood in ʼn woonbuurt in Kimberley aangetref.
SAL soek glo strategiese vennoot
Vuyana Jarana, SAL se uitvoerende groephoof, het ʼn skriftelike onderneming aan Solidariteit gegee dat dié redery onmiddellik gaan begin met ʼn proses om ʼn strategiese vennoot te kry.
Meisie (16) in hof oor baba se ontvoering
Die polisie het aan Maroela Media bevestig die 16-jarige wat vasgetrek is, die einste meisie is wat die dag van die ontvoering by die huis teenwoordig was.
Vakbonde oorweeg nou eenjaar-ooreenkoms met Eskom
Eskom is tans in ʼn maandlange stryd gewikkel met vakbonde oor werknemers se loonverhogings. Die kragvoorsiener voer aan sy benarde finansiële posisie laat hom nie toe om aan die vakbonde se looneise te voldoen nie.
Giftige boeke in biblioteek gevind
Die drie seldsame boeke is bedek met ʼn dodelike gif.
Al 12 seuns, afrigter veilig uit grot gebring
ʼn Woordvoerder van die vloot het gesê daar word daar tans nog gewag op ʼn paramedikus en drie vlootbeamptes wat agtergebly het om uit die grot te kom.
NVG se Jiba, Mrwebi seëvier in appèlhof
Die appèlhof het Dinsdag ʼn hofbeslissing dat Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) van die rol van advokate geskrap moet word, tersyde gestel.