Die twee vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle talle onwettige aborsies uitgevoer en van 25 fetusse ontslae geraak het, se saak is Dinsdag weer in die Port Elizabeth-landdroshof uitgestel.
Alles vir Dinsdag 10 Julie 2018
Video: Talle sonder elektrisiteit ná brand by Pta-substasie
Kyk hier watter buurte tans sonder elektrisiteit sit.
Bruce Springsteen se grootwordhuis verkoop
“Die dorp, mý dorp, sal my nooit verlaat nie, en ek kan dit ook nooit heeltemal agterlaat nie.”
Ashwin sal sy ‘pyn by Menseregtekommissie deel’
“Ons praat hier oor herstel en ʼn omgewing waarin mense se gelykheid [en] menseregte gerespekteer kan word.”
Twee dalk met Modimolle-plaasaanval verbind
Die twee verdagtes is na bewering Zimbabwiërs en een van hulle het glo vroeër vir die slagoffers, Lesley (63) en Hercu (75) van Niekerk, gewerk.
Uitdrukking: fluitjie blaas
Wat het die uitdrukking “fluitjie blaas” met waatlemoene en mielies te doen?
Vrou vertel van nagmerrie-aand toe sy inbreker doodskiet
“Toe sien ek die flitslig in die sitkamer en hierdie onbeskryflike vrees kom oor my. Ek het omgedraai, die vuurwapen gaan haal en ek is terug sitkamer toe.”
Foto’s: Tientalle sterf in rampspoedige oorstromings
Teen Dinsdagoggend was daar ook meer as 50 mense van wie daar nog nie rekenskap gegee kon word nie.
9-jarige bestuurder bots met motor ná jaagtog
ʼn Sewejarige is in die passasiersitplek aangetref.
Doofgebore tweeling kan op 21 uiteindelik hoor
“Shanice kon onmiddellik mooi hoor. Sy het net gesê: ‘Sjoe, dit is wonderlik.’ Sy was oorstelp met emosies. Melissa kon nie onmiddellik dieselfde frekwensies hoor nie, maar die dokters het mooi verduidelik dat dié inplantings ʼn proses is.”
Beampte wyd geloof vir inisiatief ná motoris joggie inloop
“Die gesigsuitdrukking wat hy gehad het toe ek hom vertel het dat ons nie die motoris kon opspoor nie, sal my altyd bybly.”
Dis SA se Kevin teen Federer in Wimbledon-kwarteind
Kevin Anderson het die eerste Suid-Afrikaner in 24 jaar geword om die kwarteindronde van Wimbledon te haal.
Nuuskommentaar: Rode Duivels en nasionalisme
Heel anders as ’n baie aktiewe beeld van selfversekerdheid wat die Nederlanders in vorige wêreldbeker-eindtoernooie uitgestraal het, fokus die Belgiese span nou op ’n gees van beskeie selfversekerdheid. Maar volgens die Belgiese pers het die span se huidige suksesse ook ’n gees van nasionalisme laat posvat.
Mev. SA durf Drakensberg aan ná beproewing
“So vreesaanjaend soos dit was, het dit my laat beleef hoe dit voel om nie te kan asemhaal nie.”
Koben (16) staan eerste keer op
“Hy kry gereeld nog boodskappe van Victor Matfield, Jesse Kriel en ander rugbyspelers wat hom ondersteun.”
Wanderlust: Hoofstuk 23
As ons jag, dan jag ons en jae ons nie rond agter klippekyk of gholfballe nie.
Man sterf tydens fratsongeluk op wittebrood
Die pasgetroude paartjie is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas waar die man later aan sy beserings beswyk het.
Winterskool-wenner (rubriek): Katie se koppie
Die finale weergawe van ons ATKV-Winterskool-wenner se rubriek, “Katie se koppie”
Johan Goosen: ‘Ek het ʼn fout gemaak’
“Ek is deur moeilike tye. Ek was baie hartseer. Ek het gedink dit gaan nooit eindig nie.”
Lessie vir SA afrigters te leer
Wanneer jy goud raakgeboor het, hoekom twee jaar wag voordat jy dit myn?