Die 65-jarige Kaapstadse sakeman is vroeër dié week by sy onderneming ontvoer.
Alles vir Woensdag 11 Julie 2018
Kleinhoewe-aanval: Jong man oorleef tweede aanslag op lewe
Matthew Joubert, die jong boer wat vroeër vandeesweek enkele dae voor sy 20ste verjaarsdag op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is, het ʼn tweede aanslag op sy lewe oorleef.
Word spelers te gou Springbokke?
Is dit net ʼn persepsie of is dit so dat Springbokkleure gans te maklik uitgedeel word?
SAOG-ministers vergader in Johannesburg
Ministers van finansies en beleggings wat deel vorm van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)-komitee vergader vandag in Johannesburg om te kyk na geleenthede vir samewerking en die verbetering van finansiële koördinasie.
Eskom: Vakbonde wil nou met ministers praat
Onderhandelinge het Dinsdag tot laatnag voortgeduur met Eskom wat hul loonaanbod aangepas het.
Gedig: Die laaisel van die sonbesie
“Sonbesie, wat het jy vil my te sê?” George Weideman se gedig, “Die laaisel van die sonbesie”
Luister: Op net 20 gereed om sy merk te maak
“Ons as Afrikaners het ʼn kultuur waar ons alles onder die mat invee en ons vermy baie ernstige onderwerpe, waaroor ek voel gepraat moet word.”
Huis wat afbrand ‘nie ʼn plaasaanval’
Daar is kommer uitgepreek dat dit dalk die vooraand van ʼn nuwe modus operandi vir plaasaanvallers kon wees.
Esbé Koster-moord: Transkripsie steeds nie gereed
Esbé Koster se liggaam is op 22 November 2016 langs die Ou Lethlabile-pad naby Brits gevind.
Agt prentjiemooi lodges in die Pilanesberg Nasionale Park
Is dit tyd om jou ander helfte ’n bietjie te bederf? Of droom jy van ’n onvergeetlike wegbreek in die natuur nie te ver van Johannesburg af nie? Hier is ‘n paar prentjiemooi lodges in die Pilanesberg Nasionale Park.
Bendelid gevonnis vir moord op 16-jarige
“Die wrede moord is uitgevoer in die hartjie van die gemeenskap waar dit moeilik is om ʼn getuie te kry of om bewyse bymekaar te maak.”
Thailand-grotredding: Hartseer nuus vir reddingswerker
“Dit is ʼn tyd van rou vir die Harris-familie en word vererger deur die fisieke en emosionele eise van die week se hoogs ingewikkelde en uiteindelik suksesvolle reddingsoperasie.”
Klubrondomtalie: Blitsige vleuel druk sewe keer
ʼn Blitsige vleuel het Saterdag sewe drieë in ʼn wedstryd in die Valke se Peregrineliga gedruk.
Sakeman in Leeudoringstad doodgeskiet
Jan Lombaard (50), ʼn bekende sakeman van Leeudoringstad, is Dinsdagaand koeëlbloedig deur ʼn groep aanvallers in sy huis op dié Noordwes-dorpie doodgeskiet.
Foto’s: George Clooney in ongeluk in Italië
Beeldmateriaal van die ongeluk wys hoe hy oor die voorkant van die bromponie gegooi word en dan etlike meters deur die lug trek.
Ramaphosa die leier wat SA nodig het, sê Mokgoro
“My persoonlike mening is dat die land Cyril Ramaphosa as president nodig het.”
Nóg ministers bedank in protes teen Brexit-plan
Nog twee van die Britse premier, Theresa May, se senior ministers het bedank in protes teen May se Brexit-onderhandelingsplan.
Resep: Dhaltjies
Het jy al ooit probeer dhaltjies maak?
Ouers kom op seun (12) se lyk af
“Sy ouers was na bewering in die dorp en het op hom afgekom toe hulle teruggekeer het huis toe.”
Gospel Skouspel 2018: Grootste gospelmusiek-gebeurtenis van die jaar
Vanjaar is dit reeds die 13de Gospel Skouspel wat aangebied word met een vertoning in Pretoria en twee in Kaapstad. Tien van die land se top-gospelkunstenaars deel vanjaar die verhoog by Gospel Skouspel. Onder hulle tel Suid-Afrika se liefling, Juanita du Plessis, asook Riana Nel, Jo Black, Joe Niemand en Retief Burger.