Dis ook maar goed die Weerdiens voorspel redelik gematigde weerstoestande vir Sondag se SuperSport-eindstryd in Oudtshoorn, want op die veld kan sake kookpunt bereik.
Alles vir Vrydag 13 Julie 2018
Sketse vir vyfjarige nou ʼn volwaardige boek
Eric Burger, oorspronklik van die Koo-vallei in Montagu, het nooit kon dink dat hy ooit sy sketse vir ʼn vyfjarige in sy familie, in boekvorm sou sien nie.
Betogers sluit amptenare in munisipale gebou toe
ʼn Groep betogers het Vrydag die munisipale gebou van die Madibeng-munisipaliteit in Brits in Noordwes gesluit en amptenare verhoed om dit te verlaat.
Diere besoek siek seuntjie wat veearts wil word in hospitaal
“Toe sy om die hoek van die spreekkamer kom, kon hy sy oë nie glo nie. Hy het die breedste glimlag op sy gesig gehad en ons kon sien hy wou haar net streel.”
Motor val van krans in Kampsbaai
Meganiese toerusting is gebruik om die man uit die wrak te bevry.
Jol met skrywers en kenners
Meer as dertig boekbesprekings, aktuele gesprekke en werkwinkels vir jeug en volwassenes word vanjaar by die BoekeJol-fees in Pretoria aangebied.
Afrigters praat oor SuperSport-eindstryd
Twee gesoute en suksesvolle afrigters, albei met buitelandse ervaring, vat mekaar voor die bors wanneer die Pumas en Griekwas Sondag in Oudtshoorn in die eindstryd van die SuperSport-reeks aanmekaarspring.
Pretoriase kleutermeisie (4) sterf ná fratsongeluk
“Ons almal is geruk deur die voorval. Ons is absoluut stukkend; veral Lizelle. Abigail was die liefdevolste kind. Ons het haar altyd vasgehou en met haar gespeel, sy het die sagste stemmetjie gehad.”
Slim vang sy baas in ontsnapkamer
Tydens die speletjie is ʼn mens veronderstel om uit ʼn ontsnapkamer te breek, maar dié inbreker kon nie die raaisels baasraak nie.
Man sterf toe motor lodge se muur tref
ʼn Man in sy laat 20’s is Vrydagoggend dood toe die voertuig wat hy bestuur het ʼn muur by die ingang van ʼn lodge naby die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria getref het.
Suid-Afrikaanse regering se onteieningsplanne in Nederland bespreek
Die stigting South African Monitor het in Junie 2018 ’n kollokwium met die tema “Onteiening sonder vergoeding: ’n vergelyking van politiek en eiendomsregte in Zimbabwe en Suid-Afrika” in Den Haag, Nederland aangebied. Alana Bailey het vir Maroela Media geskryf wat hier gebeur het:
Pure Coenie: ʼn Tapisserie van klank en teksture
Steek ʼn kaggelvuur aan, skink ʼn glas en draai die volume op…
Pta-vliegramp: Melkerywerker nie dood
Dinsdag se noodlottige vliegtuigongeluk in die noorde van Pretoria het nie twee mense se lewens geëis soos aanvanklik beweer is nie.
Ondersoek ná man van Sandton-hotel na sy dood val
Dit is nog onduidelik of die 41-jarige bemarkingsbestuurder van die gebou gespring en of hy na sy dood geval het.
Resep-video: Goue skatkisskerwe
Twee bestanddele, maar ʼn vierster-nagereg!
Tekenprent: AfriForum bly warm op Duduzane se spoor
Adv. Gerrie Nel, wat ook as “die bulhond” bekend staan, sal die privaat vervolging van Duduzane Zuma namens AfriForum hanteer indien die NVG nie met sy vervolging voortgaan nie.
Onverwagse meevaller vir jong Kaapse ma wat vierling kry
’n Jong ma van Kaapstad wat ’n week gelede die lewe aan ’n vierling geskenk het by die Tygerberg-hospitaal in Bellville, het ’n onverwagse meevaller gekry.
Podlitiek: Zoeloes, SAL en Suid-Afrika se korrupsie-glipsie
In hierdie episode beredeneer Hermann Pretorius, Daniël Eloff, en Paul Maritz die Zoeloekoning se reaksie op die voorgestelde grondhervorming-sonder-vergoeding-wetgewing, die Suid-Afrikaanse Lugdiens se voorgenome gedeeltelike privatisering, en die korrupsieprobleem waaronder die openbare sektor tans gebuk gaan.
Amor: ‘Deur álles bly ek net ʼn ma’
“Ja, ek was baie kere diep hartseer en ek wou selfs nie eens uit die bed uit klim nie…”
’n Onwaarskynlike held in die gronddebat
Die koning van die Zoeloes, Goodwill Zwelethini, het na vore getree as ʼn absoluut onwaarskynlike sleutelspeler in die stryd teen die onteiening van grond sonder vergoeding. Jan-Jan Joubert waarsku oor die aard van die vennoot wat nou in die stryd teen onteiening sonder vergoeding in die kryt geklim het.