Eskom het Vrydag aangekondig dat Suzanne Daniels, die kragvoorsiener se geskorste hoof van regsdienste en -nakoming, ná afloop van ʼn dissiplinêre verhoor in die pad gesteek is.
Alles vir Saterdag 21 Julie 2018
Gedagte vir die dag: Die eintlike hindernis
As die Seun julle bevry, sal julle regtig vry wees. (Johannes 8:36)