“Die beskuldigde is voorgekeer en sy sak is deursoek, waarna ʼn bebloede mes, pik en ʼn hamer gevind is.”
Alles vir Dinsdag 24 Julie 2018
12-jarige van Klerksdorp sterf ook ná botsing
Die 12-jarige Aimeé Janse van Rensburg van Klerksdorp in Noordwes wat kritieke beserings opgedoen het in die grusame botsing wat die lewe van ʼn 15-jarige seun geëis het, het aan haar beserings beswyk.
Wonderspan skep ‘nuwe ore’ vir 6-jarige seun
Die brawe klein Elijah Cloete is tans in die middel van ’n reeks operasies oor die loop van verskeie maande om sy nuwe paar ore, spesiaal vir hom ontwerp, te kan ontvang.
Resep: Peer-en-sjokoladetert
Pere, sjokolade en kaneel is die perfekte kombinasie vir die winter!
Boek-uittreksel: Die Lucky Strike
Uittreksel uit Steve Hofmeyr se boek, “Die Lucky Strike”.
‘Boer soek ʼn Vrou’-deelnemer in hegtenis geneem
Toanette Els, ʼn 23-jarige wildboer van Modimolle in Limpopo wat deelneem aan die jongste seisoen van die gewilde televisiereeks “Boer soek ʼn Vrou”, is in hegtenis geneem.
Sesnasies? Aikôna, nie nou al nie
Die gewese Springbokflank Schalk Burger het ’n klip in die bos gegooi met ’n voorstel dat Suid-Afrika ook in die Sesnasies-reeks moet speel.
Drie NS rugbyspelers oor web-opkikkers geskors
Drie Nieu-Seelandse rugbyspelers is vir twee jaar geskors nadat hulle verbode opkikkers deur ʼn webwerf bestel het.
Een kaart wat jou lewe makliker kan maak
Dit is geen maklike taak om jou sente om te draai nie, want dit verg kophou tussen die magdom kaarte en rekeninge. Moenie langer sukkel nie … dié kaart kan jou lewe makliker maak.
Verbruikersake: Jou reg om te kyk
Is dit so eenvoudig dat jy moet betaal vir alles wat jy breek as jy in ’n winkel daarna kyk? Ina Opperman het gaan kyk wat sê die Wet op Verbruikersbeskerming daaroor.
[Promosie] Dié gastehuis ʼn tuiste vir jou in Potchefstroom
Die gastehuis, Anne’s Place, in Potchefstroom, Noordwes, is inderdaad ʼn tuiste vir jou weg van jou huis.
Ramaphosa se bondgenote kap gronddebat en mynbouhandves
Beide oudminister van finansies Trevor Manuel en die voorsitter van AngloGold Ashanti, Sipho Pityana, het onderskeidelik sterk woorde oor die gronddebat en die mynbouhandves gehad.
Baba in hospitaaltoilet agtergelaat
Die polisie het Dinsdag ʼn beroep op die publiek gedoen om beamptes by te staan om ʼn saak van kinderverwaarlosing te ondersoek.
Talle dood, honderde vermis ná damwal bars
Die amptelike dodetal van die ramp is nog nie bekend nie.
Sanger veg verbete teen kaper
“Toe hy afbuk van die pyn, het ek besluit: Vandag gaan ek veg.”
Sleeptoets: Die meester…
Die perfekte motor is amper ʼn mite. Daar bestaan nie so iets nie – of tog wel?
Die effek van egskeiding op kinders
As jy as ouer nie die trauma van jou egskeiding kan verwerk nie, kry egskeidingsberaad sodat jy emosioneel daar kan wees om jou kind deur die proses te help.
’n Koffer vol kosbaarhede
Dis ‘n nalatenskap van jou hartseertye. Dis ‘n viering van die hoogtepunte. Dit is alles deel van jou eie storie wat jou gemaak het wie jy vandag is. Dis ‘n stukkie van jouself.
Boekresensie: Helde van Suid-Afrika 1
Die boek handel oor ses van die heel dapperste Suid-Afrikaanse helde.
Transitorowers slaan buite winkel toe
Skote het Maandagmiddag buite ʼn winkel in Bloemhof, Noordwes, geklap toe gewapende rowers op ʼn transitovoertuig toegeslaan het terwyl wagte besig was om geld op te laai.