“Ek wil ʼn astrofisikus word en deur wetenskap aan die wêreld bewys dat God bestaan.”
Alles vir Dinsdag 24 Julie 2018
Ons word dommer!
Twee onafhanklike Britse studies het onlangs bevind dat IK-tellings in Brittanje die afgelope 10 jaar met tussen 2,5 en 4,3 punte geval het.
Nuwe woelinge oor die Brexit
Die Britse regering onder eerste minister Theresa May stoei nou al geruime tyd oor die toepassing van die Brexit-besluit oor uittrede uit die Europese Unie (EU). Die strydpunt is of dit ’n “sagte” of ’n “harde” Brexit moet wees.
Meisie (5) in Kaapstad verkrag, vermoor
ʼn Vyfjarige meisie se liggaam is Maandagmiddag in Kaapstad opgespoor kort nadat sy weggeraak het ná sy by haar ouma was.
Wanderlust: Hoofstuk 25
Koos Greeff vertel van hulle lekkerste safari’s ooit.
DBV sê oor dieremishandelingsgerugte by Pta-spogskool
Die DBV se ondersoek volg ná bewerings aan die lig gekom het dat leerders glo die rotte en hoenders geskop, mishandel en op hulle getrap het as deel van die sogenaamde “40 days”-viering.
ANC plaas omstrede burgemeester op verlof
Die ANC se provinsiale uitvoerende komitee het besluit die burgemeester moet op verpligte verlof geplaas word “todat die situasie weer normaal is”.
Uitdrukking: Van ʼn skeet ʼn kanonskoot maak
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “van ‘n skeet ‘n kanonskoot maak”
Foto’s: Tientalle dood in verwoestende brande
Van die liggame wat gevind is, is glo dié van gesinne. Hulle is styf teen mekaar gevind in posisies wat dit laat lyk of hulle mekaar vasgehou het.
Foto’s: Baba spog met mooiste haredos
Meeste mense sou wat wou gee vir ʼn haredos soos die een waarmee dié ses maande oue baba spog!
‘Alles sal regkom, as elkeen sy plig doen’
President Brand se standbeeld, opgerig in 1893, staan vandag steeds aan die bopunt van Maitlandstraat. Enersyds staan die beeld as ’n herinnering aan die etos van ’n suksesvolle staat, andersyds as ’n appèl op elke burger om sy plig te doen.
Skieter had ‘geestesongesteldheid’
“Ons sou nooit kon dink dat sy lewe tot so ʼn vernietigende einde sou kom nie.”
Oos-Kaapse probleme versprei na Wes-Kaap
Dit is nie polities korrek vir die gedrukte media om veel aandag aan die onmin tussen bruin en swart te gee nie – dit kom ‘n lang pad aan en kan nie weggewens word nie.
Gautrein-werkers begin binnekort staak
Die United National Transport Union (Untu) het aangedui dat Gautrein-werkers vir die eerste keer oor lone gaan staak.
SA se jongste bevolkingsyfer bekendgemaak
Die lewensverwagting vir ʼn persoon wat in 2018 gebore word, is na raming 61,1 jaar vir mans en 67,3 jaar vir vroue.
Video: Leer kinders die alfabet met dié oulike kletsrym
“Ek kan nie glo ons het gevorder van houtlepels op koekblikke slaan op my stoep tot soveel besoeke op YouTube nie!”
Kampvegter teen Marievale-uitsettings neem eie lewe
“Hy het my skoonsussie gebel en gesê ‘tannie, ek is verskriklik moeg’. Hy het gesê hy kyk op in die son en sien God se gesig.”
Boek: Meisies kan enige iets doen
Hierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ʼn spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wêreld kan verander!
Verkragtingslagoffer wat polisie vir miljoene dagvaar, vertel van angsnag
“Die oë, daar was iets in sy oë wat my aandag getrek het.”
Vier in hof wat vrou glo ontvoer, swangerskap beëindig
Daarna het hulle die doodgebore baba in ʼn plastieksak toegedraai en op ʼn treinspoor gelos.