Die sanger en sy vrou wil vir kunstenaars die vaardigheid gee om tot hul volle reg te kom.
Alles vir Woensdag 25 Julie 2018
Huldeblyke stroom in ná 4 duikers saam sterf
“Sjoe, wat sê mens? Die verlies is te vernietigend om te begryp.”
ʼn Brief aan ma’s: Hou op skuldig voel
Saam met die geboorte van jou kind is daar iets anders wat ook gebore word … die skuldgevoel-feetjie.
Vrystaters loop Lesotho-span onder die stof
Die Vrystaat se amateurrugbyspan het Saterdag in die Setsoto-stadion in Maseru ʼn Lesotho-vyftiental onder die stof geloop.
Jong vrou in plas bloed aangetref
ʼn 20-jarige vrou is Woensdag in die vroeë oggendure in haar huis glo met ʼn baksteen doodgeslaan.
Jou gids tot Groot 5-kyk
In dié gids vertel ons jou alles wat jy moet weet voordat jy die Groot 5 gaan soek.
Cheetahs en Kings begin Pro14-aanslag oorsee
Die Cheetahs en die Southern Kings spring op 1 September in hul tweede Pro14-reeks albei oorsee weg in die liga waar alle spanne in dieselfde twee groepe as verlede seisoen ingedeel is.
Polisie ‘gereed’ vir Kimberley-protes
Die provinsiale polisiekommissaris van die Noord-Kaap het Woensdag gesê die polisie is gereed vir ʼn beplande poging om bedrywighede in Kimberley Donderdag tot stilstand te bring.
Staking dreig in vervoerbedryf
Vakbonde eis onder meer dat transitowagte wat help om kontant te vervoer R20 000 per maand betaal word om te vergoed vir die gevaar wat hulle daagliks ervaar.
Jong sangeres na hospitaal gehaas
Sy is na die hospitaal gehaas nadat sy glo ʼn oordosis dwelms geneem het.
Lewenslank gevra vir 19-jarige wat saam met broer gesin vermoor
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef.
Gedig: Plant vir my ʼn boom André
“plant vir my ʼn akkerboom sodat ek my gestalte kan herken en dat die eekhorinkies hul akkers kom begrawe …” Ingrid Jonker se gedig, “Plant vir my ‘n boom André”
Man gevonnis oor seksaanklagte
Dit het tydens die ondersoek aan die lig gekom dat die 34-jarige beskuldigde in ʼn seksuele verhouding met ʼn minderjarige meisie was en dat sy vir hom naakfoto’s van twee jong meisies, onderskeidelik nege en tien jaar oud, geneem en gestuur het.
Video: Die eekhoring wat so lekker kon ski
Ná byna vier dekades kom vertonings van ʼn eekhoring wat kan ski, tot ʼn einde.
Johann Botha-dokumentêr uitgesaai
Botha en ʼn vriend is in Junie 2017 by die Zebra Inn in Jeppestown, Johnnesburg, doodgeskiet.
Hap saam met Lochner: Mosselkoekies
Seekosliefhebbers sal mal wees oor dié alternatief vir ʼn viskoekie!
40 ‘onwettige myners’ vasgetrek
Owerhede in Mpumalanga het oorlog verklaar teen onwettige mynboubedrywighede in dié provinsie en Dinsdag ʼn deurbraak gemaak deur 40 vermeende onwettige myners in hegtenis te neem.
Foto’s: Duisende moet nog gered word ná damwal breek
Foto’s het intussen aan die lig gekom waarin gesien kan word hoe mense en diere op huise se dakke vasgevang is, met die watervlak wat tot teen die huise se dakke kom.
Dodetal styg in verwoestende brande
Reddingswerkers het intussen liggame in die see gevind van mense wat van die vlamme probeer vlug het.
Luister: In Karlien en Bobby se skoene
“Mense daar buite het ʼn vreeslike wanpersepsie van ons lewens en ek dink dit lyk vir hulle baie keer baie “glamorous” van buite.”