“ʼn Ambulans, die metropolisie en die leerder se ouers is na die toneel ontbied. Die seun is na ʼn hospitaal geneem waar hy later aan sy beserings beswyk het.”
Alles vir Woensdag 25 Julie 2018
Boek: Die geheim van die woud
‘Die geheim van die woud’ is nie ʼn verhaal oor bang hasies en wrede wolwe nie, maar ʼn verhaal wat vertel van moederliefde, die verbeeldingswêreld van ʼn kind en die herstel van die ewewig van die natuur.
Kollektiewe bedinging in die vals nuus-era
“Moet bloot nie inligting versprei tensy jy doodseker is van die feitelike korrektheid daarvan nie. Wees veral bedag op die verspreiding van ’n boodskap vol ongeverifieerde inligting omdat dit jou persoonlike vooroordele bevestig.”
Suid-Afrikaners sal ’n kopskuif moet maak oor China
Moet almal in Suid-Afrika uitsluitlik Westersgesind bly? Of is dit wys om nou ook na die Verre Ooste te kyk? Tienie Fourie stem vir die tweede opsie, maar daar sal eers ’n kopskuif onder Suid-Afrikaners moet kom, skryf hy.
Talle vas na gewelddadige Limpopo-betoging
Openbare orde polisie is na die toneel ontbied en moes rubberkoeëls gebruik om die betogers uiteen te jaag. ʼn Polisiebeampte is beseer toe die beampte met klippe bestook is.
Skool van R300 m vir spesiale onderrig staan leeg
“Dié skool van R300 miljoen wat amptelik verlede Oktober geopen is, is verlate en dis duidelik dat daar nie enige instandhouding plaasgevind het nie.”
Life Esidimeni-gesinne woedend oor omstrede aanstelling
“Die nagedagtenis van dié wat gesterf het in dié tragedie is onteer en verkleineer deur Mahlangu se heraanstelling en die komitee sal nie rus tot sy verwyder is en aan die pen ry nie.”
Gedagte vir die dag: Die regte pad na die ewige lewe
’n Groot skare uit die geledere van die Jode het kennis geneem dat Jesus daar is. Hulle het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus self nie, maar ook om vir Lasarus, vir wie Jesus uit die dood opgewek het, te sien. Die priesterhoofde het begin beraadslaag en besluit om ook vir Lasarus dood te maak omdat baie van die Jode as gevolg van Lasarus na Jesus toe oorge loop en in Hom geglo het. (Johannes 12:9-11)