Bothaville se CANSA-vrywilligers en die Westelike Posduifunie het hande gevat en só is die projek “Wings for CANSA” gebore. Met dié projek gaan daar gepoog word om geld in te samel.
Alles vir Vrydag 27 Julie 2018
Bekendstelling: Lamborghini in Suid-Afrika
Kopers van die Urus sal nie na die prys vra totdat hulle ʼn oorplasing moet doen nie, maar ek was nuuskierig … skryf Brendon Staniforth.
Gedig: herinnering
Tom Gouws se gedig, “Herinnering”. Die literêre wêreld treur ná hy Woensdagaand koelbloedig in sy huis op ʼn landgoed in die ooste van Pretoria doodgeskiet is.
Man neem glo eie lewe in salon
Die voorval het omstreeks 07:00 by ʼn skoonheidsalon in Centurion plaasgevind voor die onderneming vir sake oopgemaak het.
Dieretuin verf glo donkie om soos sebra te lyk
ʼn Dieretuin in Egipte ontken dat hy swart strepe op ʼn donkie geverf het om dié soos ʼn sebra te laat lyk.
Literêre wêreld treur ná moord op Tom Gouws
“Sy dood is ʼn groot slag vir sy gesin, maar die literêre wêreld het ook ʼn sleutelfiguur verloor”.
Tekenprent: Eskom beraam ‘n plan
Phakamani Hadebe, Eskom se uitvoerende hoof, het Dinsdag tydens ʼn amptelike geleentheid by die Uniegebou in Pretoria die ooreenkoms vir die $2,5 miljard-lening onderteken.
Langste algehele maansverduistering vanaand
Die langste algehele maansverduistering van die 21ste eeu sal Vrydagaand ook in Suid-Afrika sigbaar wees.
Malema weer in hof
“Die aanklagte is ʼn vermorsing van hulpbronne en tyd en gegrond op wette wat uit die apartheidsera kom.”
Man val by afgrond af
“Paramedici is na die agterkant van ʼn eiendom geneem. Die man het sowat 60 m ver geval.”
Resep-video: Springmielie-stokkielekkers
Vrolik, taai en só soet – perfek vir ʼn partytjie!
Boek: Die laaste reis
Vanselfsprekend staan die tema van afskeid sentraal in die briewe.
AfriForum, Zoeloe-koning vat hande
AfriForum en die Solidariteit Beweging het Donderdag met Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini vergader en besluit om oor sake van gemeenskaplike belang saam te werk.
Hoe weet ek of my kind skoolgereed is?
Skoolgereedheid is een van die grootste bekommernisse van ’n graad R-ouer. Hoe weet jy of jou kind reg is om met die “groot skool” te begin?
Hoe beplan ’n mens vir al die ekonomiese struikelblokke?
Die onstuimigheid op finansiële markte die afgelope paar maande het van ons lesers bekommerd gelaat. Verskeie navrae is gerig oor wat in hierdie tye gedoen moet word waar brandstof, kospryse en valuta-onbestendigheid nou ’n daaglikse norm is.
Overvaal: ‘Lesufi is gewaarsku’
“Ons het Lesufi ook gewaarsku dat hy soos ʼn stout kind is wat nie wil luister nie en hom gaan vasloop met sy poging om hom tot die konstitusionele hof te wend en dat hierdie poging geen vrugte sou afwerp nie en dit net ʼn vermorsing van belastingbetalersgeld sal wees.”
China se hulp goeie nuus vir plaaslike ekonomie
Die nuus oor die beleggings het die rand ’n hupstoot gegee. Die geldeenheid het giste met bykans 1% tot R13,34 teenoor die Amerikaanse dollar verstewig.
Meisie (12) wil kinders met Bybels help
“Hierdie kinders is so honger vir liefde. Hulle soek iemand wat vir hulle lief kan wees, en ons gee vir hulle dit. Ons verduidelik vir hulle dat die Here lief is vir hulle, maak nie saak wat nie.”
Verbruikersake: Word alles wat jy koop gewaarborg?
Ina Opperman het gaan kyk na wat die Wet op Verbruikersbeskerming te sê het oor waarborge.
Voedingsaksie sal BTW-vrye hoender verwelkom
Die veldtog om hoendervleis van BTW vry te stel het nog ’n stem bygekry.