Die Blou Bulle Maatskappy se direksie sal die wysheid van Salomo moet hê voordat daar aan die eise van die afrigter, John Mitchell, toegegee word om R90 miljoen aan ʼn spelersbegroting te bestee.
Alles vir Maandag 30 Julie 2018
Pa desperaat vir antwoorde ná seun se dood
“Iemand se lewe het aangegaan terwyl ons lewens tot stilstand gekom het. Ons lewe kan nooit weer dieselfde wees nie.”
Hof sê oor Grace Mugabe-immuniteit
Grace Mugabe het glo verlede jaar ʼn Johannesburgse model met ʼn elektriese verlengingskoord aangeval en ernstig beseer.
Reusebetoging teen brandstofprys in Pta gehou
Die DA en die Freedom Movement het ʼn beroep op die publiek gedoen om Dinsdag by hulle aan te sluit vir ʼn gesamentlike massa-optog teen brandstofprysverhogings in Pretoria.
Die ‘Doen-jou-eie-ding!’-ekspo
Sakeliga KragDag is ʼn inspirerende en leersame dag in ʼn karnaval-atmosfeer!
Lusmaker vir nuwe Schuster-fliek uitgereik
Die rolprent sal kykers laat skaterlag, maar ook diep raak met die ernstige onderliggende boodskap en persoonlike oorwinnings.
Vierde verdagte vas ná moord op PE-man
ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz van Port Elizabeth.
Foto’s: TV-sjef en wynmaker trou
“Getroud met my beste vriendin. Lief vir jou my vrou.”
Kapers gooi 2-jarige uit motor
Kapers het Saterdag ʼn tweejarige seuntjie uit ʼn motor gegooi en sy pa met ʼn vuurwapen gedreig tydens ʼn kaping in Virginia in die Vrystaat.
Kenner oor verwagtinge vir Zim-verkiesing
“Hierdie is ʼn uiters belangrike verkiesing vir Suid-Afrika se buurland en daar is baie op die spel.”
Grace Mugabe hoor vandag oor immuniteit
Uitspraak word vandag gelewer in AfriForum, Gabriella Engels en die DA se hooggeregshofaansoek rakende die verlening van diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe.
Gautrein sê oor ‘ontploffing’
ʼn Pendelaar het omstreeks 06:00 aan JacarandaFM gesê hulle was per trein op pad tussen die Centurion en Midrand-stasie toe hulle ʼn “klein ontploffing” gehoor en ʼn “skokgolf” gevoel het.
Vrou vermoor, man dood gevind
ʼn Man is Sondag gevind waar hy in sy huis gehang het waarna sy vrou se liggaam in hul motor gevind is.
Luister: Nuwe album getuig van Jan Blohm se reis tot selfaanvaarding
“Ek het besef dit is omdat ek nie altyd baie van myself hou nie. Daarom moes ek myself aanvaar en leer lief wees vir myself en mooi wees met myself en myself vergewe vir dinge.”
Chaos bars los toe polisiebeampte man doodskiet
Die polisiebeampte wat die man doodgeskiet en toe van die toneel gevlug het, is sedertdien in hegtenis geneem vir moord.
Zim-verkiesing skop af
Die eerste nasionale verkiesing sedert die bedanking van die voormalige president Robert Mugabe vind vandag (Maandag) in Zimbabwe plaas.
Resep-video: Maklike oond-kaaskoekies
Ons vier Kaaskoekdag. Geniet!
Refleksie op EFF se vyfde verjaardag
Die EFF het hierdie naweek sy vyfde verjaardag gevier, wat ʼn gepaste geleentheid bied om bestek op te neem van die party se bydrae, toekomsmoontlikhede en of dié party ʼn positiewe of negatiewe invloed op die land het.
Boek: Die lelike vyf
Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiëna, die bles aasvoël, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld… maar is hulle werklik so lelik?
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika het gister in die eerste van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Dambulla gespeel.