Die sake-organisasie Sakeliga, voorheen bekend as AfriSake, het regsaksie begin met die oog op ʼn oplossing wat Eskom landswyd sal verhoed om elektrisiteit na betalende…
Lees meerAlles vir Dinsdag 31 Julie 2018
91-jarige verkragter swaar gevonnis
ʼn 91-jarige verkragter van Mpumalanga is swaar gevonnis nadat hy skuldig bevind is op 12 aanklagte van verkragting wat kinders behels.
Drie vas vir moord op polisieman
“Dit het intussen aan die lig gekom dat die beampte aangeval is toe hy die drie beskuldigdes by ʼn vulstasie rygeleentheid aangebied het.”
Media24 maak groot aankondiging
Media24 maak groot aankondiging
Eskom begin met beurtkrag
Eskom het Dinsdag om 17:00 beurtkrag begin toepas weens arbeidsprotesoptrede wat by die kragvoorsiener se kragstasies ontwrigting veroorsaak.
Man wat glo vrou doodslaan se verhoor moet oor begin
ʼn 40-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou met ʼn klip doodgeslaan en sy seun met ʼn mes aangeval het, se verhoor moet van vooraf begin.
ToekomsVenster: Gebed is ’n goue bak vol wierook
Het jy al daaroor nagedink dat jou gebede, soos die van alle ander gelowiges, nie iewers in die niet verdwyn of versand nie, maar tuiskom as deel van ʼn hemelse aanbiddingsritueel.
Oom Herrie se kerrie: Die dame met die skinkbord
Adelisa is haar naam. Adelisa is baie trots op dié naam, en skryf dit op ʼn papierhanddoek vir my neer toe ek haar naam vra.
Seks-tandarts hoor dán sy lot
Dr. Ian Venter dien reeds ʼn vonnis van korrektiewe toesig uit vir ʼn soortgelyke voorval wat in 2011 plaasgevind het.
Man sterf week ná kleinhoewe-aanval
“Toe die man die deur oopmaak, is hy in sy kop geskiet.”
Geldwa-wagte verhang bordjies teen rowers
ʼn Poging tot ʼn transitorooftog is Dinsdagoggend gefnuik nadat wagte van ʼn veiligheidsmaatskappy teruggeveg het toe aanvallers in twee luukse voertuie op die geldwa toegeslaan het.
Die wêreld in foto’s – 31 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Uitdrukking: Hy het a gesê en sal ook b moet sê
Ken jy die uitdrukking “hy het a gesê en sal ook b moet sê”? Taaltoffie stel ondersoek in
SA se werkloosheidskoers neem toe
Werkloosheid onder die jeug is ook steeds skrikwekkend hoog.
SA se swemmers met downsindroom wen groot
Suid-Afrika se span het met 18 medaljes en selfs ʼn paar rekords huiswaarts gekeer.
Bejaarde veg verbete terug tydens aanval op plaas
“Ek weet nie waar hy die krag vandaan gekry het nie, maar hy het met twee van hulle gestoei. Dit terwyl hy rugprobleme het. Hulle kon hom nie plat kry nie.”
Tien jaar in Zimbabwiese tronk al is hy onskuldig
“Ek kan onthou hoe duisende paar oë na hierdie poedelnakende wit man gestaar het. Dit is skrikwekkend. Nee, dit is eintlik erger.”
Ma eis miljoene vir gestremde seun
Personeel het glo ook tydens die bevalling baie hard op haar maag gedruk. “Dit het gelyk of hulle brood knie. Hulle het my regtig baie seer gemaak.”
Aanranding wat tot man se dood lei op video vasgevang
Die polisie het bevestig die voorval het op 8 Julie in Middelburg plaasgevind.
Dié flieks en reekse in Augustus op Showmax te sien
“Alone Together”, “Reverie” en HBO se “Succession” is maar net van die reekse wat vanaf Augustus op Showmax te sien is.