Dit is sekerlik Ramaphosa se onverantwoordelikste aankondiging tot nog toe, veral om vier redes…
Alles vir Woensdag 1 Augustus 2018
Tweeling gebore wat elkeen eie baarmoeder gehad het
Dokters het aan die gesin gesê die kanse om ʼn tweeling só in die lewe te bring is een uit 500 miljoen.
‘Vroue verdien minder, maar betaal meer’
Al hoe meer vroue maak kapsie teen die feit dat hulle meer as mans vir sekere produkte betaal “net omdat hulle vroue is”.
Klubrondomtalie: Kampioen struikel in Namibië
Die span wat Namibiese klubrugby die afgelope aantal jare oorheers het, is in die halfeindstryd van die land se Premierliga uitgeskakel.
Vrou op kleinhoewe vermoor: ‘Geen geregtigheid in dié land nie’
“Ek is klaar. Moeg. Ek het gisteraand niks geslaap nie. Daar is geen geregtigheid in dié land nie.”
All Blacks se hakerheld Coles sonder wedstrydoefening gekies
Soos dit All Blacks-ondersteuners betaam en van hulle verwag word, beskou hulle Malcolm Marx nie as die beste haker ter wêreld nie.
Aanval op Wes-Kaap-kleinhoewe
“Die polisie en lede van die plaaslike buurtwag het op die noodoproep gereageer en ʼn volskaalse soektog na die verdagtes van stapel gestuur.”
ANC verloor steeds steun in tussenverkiesings
Die agteruitgang van die ANC in munisipale tussenverkiesings het verlede week voortgeduur.
Egpaar van 78 jaar sterf twee dae uitmekaar
“Dit is die mooiste liefdesverhaal. Die hemel het twee engele bygekry.”
Skoolhoof moet weer leer loop ná ongeluk
Hy het onder meer bloeding op die brein opgedoen, sy linkerbeen gebreek, nek beseer en sal vir rehabilitasie moet gaan voordat hy weer sal kan loop nadat hy op 4 Julie tydens die skoolvakansie deur ʼn voertuig raakgery is.
Foto’s: Duisende vroue sê ‘nee’ vir geweld
Derduisende vroue het Woensdag in Suid-Afrika en selfs buite die landsgrense opgeruk om deel te neem aan die #thetotalshutdown-optog.
Wie gaan die septer swaai: Jantjies of Mo’unga?
Dis een van daardie dinge waaroor ʼn mens maar net kan kop skud.
Vrouemaand: kykNET vier die skoner geslag
Vanjaar vier kykNET Vrouemaand met splinternuwe seisoene van gewilde leefstyl- en realiteitsprogramme.
Sanger en sepiester se solo-album tref die rakke
“Ek kry so ʼn warm gevoel as ek dink aan die pad wat ons saam gestap het. Daar was net soveel liefde wat almal in die projek gesit het.”
‘Game of Thrones’-kasteel te koop
ʼn Kasteel in die noorde van Ierland, wat in die gewilde televisiereeks ‘Game of Thrones’ te sien was, is te koop.
Namibië, hartland: “Hier word ‘n mens weer méns”
“Stel jou voertuig se radio in op Kanaal 7, draai jou ruit af, lig jou voet van die brandstofpedaal en trek die fles koffie nader. Kom word weer mens hier by ons.”
DA vra onmiddellike parlementêre sitting oor grondhervorming
“Ons sal nooit ʼn grondhervormingsbeleid ondersteun wat ekonomiese mag wegneem van Suid-Afrikaners en dit aan ʼn korrupte regering oorhandig nie.”
Momberg se appèlaansoek slaag; wil nou borgtog hê
Sy het geskiedenis gemaak as die eerste persoon in Suid-Afrika wat tronk toe gestuur is vir rassisme.
Video: Malema onder skoot oor AK47
Beeldmateriaal het aan die lig gekom wat wys hoe Julius Malema, leier van die EFF, klaarblyklik ʼn AK47-aanvalsgeweer afvuur.
Bitcoin onder bespreking by forensiese byeenkoms
Hy het beklemtoon dat monetêre transaksies in Suid-Afrika tans gemiddeld sewe tussengangers vereis en dat dit tydrowend is – banke vereis dikwels ʼn spesifieke aantal werkdae om ʼn transaksie af te handel.