“Die Amerikaanse sanksies op Iran, wat vandag begin, sal die Iraniërs dwing om te kies tussen gehoor gee aan die VSA se eise óf die risiko te neem dat die regime heeltemal in duie kan stort.”
Alles vir Maandag 6 Augustus 2018
Bekroonde Michelin-sjef sterf
Hy is bekend as die sjef wat die meeste Michelin-sterre ter wêreld verwerf het.
Vlieg verongeluk domino-wêreldrekordpoging
ʼn Wêreldrekordpoging vir mini-domino’s is in die wiele gery toe ʼn vlieg die teëltjies vroegtydig omgestamp het.
Varsgebekkig: ’n Satelliet sonder sein wees
Meeste ouers of onderwysers het waarskynlik al dié uitdrukking nodig gekry…
Colenso-taximoorde: Veiligheidswag in hof
Elf mense is binne die taxi doodgeskiet en nog een het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Rus en vrede in die All Blacks-kamp
Dis darem baie maklik om ’n Nieu-Seelandse rugbykeurder te wees wanneer jy ’n All Blacks-span hoef te kies.
Jong man weer in hof oor Stella-moorde
Xander Bylsma (19) staan tereg op twee aanklagte van moord op Sharnelle, sy eksmeisie, en Marna, sy kleinniggie.
Silwerskerm 2018: Hier is vanjaar se kort-kortflieks
Die flieks is in drie kategorieë verdeel: kort-kortflieks, kortflieks en vollengte flieks. Só lyk vanjaar se lys kort-kortflieks.
Cheika kies 18-jarige vir Wallabies-oefengroep
Die Wallabies se afrigter Michael Cheika het ses nuwelinge, insluitende ʼn knaap wat in Maart eers 18 geword het, in sy oefengroep van 36 spelers vir die Rugbykampioenskap gekies.
LUR gaan Huis Davidtsz besoek
Sedert Woensdag is slegs ʼn senior suster en enkele verpleegsters toegelaat om die sowat 150 inwoners slegs sekere basiese versorging te gee.
Tukkie steeds in koma na motor haar tref
Hoewel Adel binnekort weer ʼn breinskandering moet ondergaan om die koers van haar behandeling verder te bepaal weet die gesin reeds dat sy beslis breinskade opgedoen het.
Woord: kapot
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “kapot”
Oorsaak van dood bekend van lodge-eienaar se vrou
“Dit was duidelik dat sy al ʼn geruime tyd dood was en sy het enkele sigbare beserings gehad.”
Só is dit by ʼn grondverhoor
Stap by die polisiemanne verby en jy kry ʼn nommer om aan te dui die hoeveelste persoon jy vandag is by die openbare verhore van die parlement se sittings oor ʼn moontlike verandering in die grondwetlike voorskrifte oor die onteiening van grond sonder vergoeding.
Drie wat glo lieg oor kaping in hof
“Die duimgooier het volgens die klaers ʼn vuurwapen op die insittendes gerig en hulle opdrag gegee om na die Umdloti-omgewing te ry.”
Drie by grenspos met springstof vasgetrek
Drie verdagtes is die afgelope naweek by die Beitbrug-grenspos in Limpopo in hegtenis geneem toe springstof in ʼn perdesleepwa in hul besit gevind is.
Onteiening sonder vergoeding: wat nou?
As almal wat onteiening teenstaan en dit eens is dat grondonteiening sonder vergoeding flagrante diefstal is, om een tafel gaan sit en ’n strategie teen diefstal (nasionaal en internasionaal) gaan opstel, kan daar dalk vordering kom.
Resep: Kruiekaaskoek
Dit lyk, ruik én proe lekker! Probeer gerus hierdie weergawe van die gewilde kaaskoek.
Boek: Zackie Mostert – Omnibus 1
Granaatstraat is ʼn straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!
Busse gebrand, met klippe bestook toe taxi’s staak
Polisiebeamptes is vanoggend in verskeie dele van die Wes-Kaap ontplooi te midde van ʼn staking deur taxi-operateurs.