Derduisende vroue het in al nege provinsies in Suid-Afrika en buite die landsgrense in Lesotho en Namibië opgeruk om deel te neem aan optogte teen geslagsgebaseerde geweld teen vroue en kinders.
Alles vir Dinsdag 7 Augustus 2018
Kampsbaai-moord: Vonnisverrigtinge begin
Hy is in Junie in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die wrede moord op sy vriendin.
Boek: Bang beer
‘Bang beer’ is ʼn oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika speel môre in sy vierde van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Kandy. Die Proteas loop met 3-0 voor in die reeks en sal nou daarop fokus om skoonskip in die reeks te maak.
Opposisie wil Zim-verkiesingsuitslae laat omkeer
“Ons weet dat pres. Chamisa gewen het. Ons wil slegs die uitslae wat aangekondig is, betwis sodat die mense van Zimbabwe die president kan kry waarvoor hulle gestem het.”
Vermeende verkragter geskors ná student sterf
Maseko het Vrydag op haar Instagram-profiel ʼn swart agtergrond met twee datums daarop geplaas. Die eerste is haar geboortedatum, 24 Julie 1995. Die tweede, haar sterfdatum.
Drie mense verskeur toe honde oor heining spring
Die vrou se eie hond is ook tydens die aanval deur die ander twee honde doodgebyt.
Gedagte vir die dag: Herinneringe
Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. (Spreuke 4:23)