Reddingswerkers kon uiteindelik daarin slaag om Woensdag van die meer afgeleë gebiede van dié eiland te bereik in die hoop om lewendes onder die puin uit te grawe.
Alles vir Woensdag 8 Augustus 2018
MotoGP: Hoë berge en vinnige versnelling wag
Die Oostenrykse MotoGP word komende Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag.
Skok ná kampioen-atleet skielik sterf
“Hy was nog ʼn jong man en ons sal hom baie mis.” Hy was die pa van tweejarige tweelingseuns.
Wat het van Curwin Bosch geword?
ʼn Groot debat het in Nieu-Seeland opgevlam oor of die Crusaders se losskakel, Richie Mo’unga, nie bo Beauden Barrett in die All Blacks se beginspan ingespan moet word nie
Oues ontsnap om ‘heavy metal’-konsert by te woon
Twee mans, onderskeidelik 58 en 59 jaar oud, het uit ʼn tehuis ontsnap om een van die grootste “heavy metal”-konserte in Duitsland by te woon.
Grensoorlogfliek eersdaags op die grootskerm
Die fliek vertel die verhaal van ʼn jong recce wat verkeerdelik dood verklaar word in die vyand se kamp.
Resep: Meringue-rollade met sjokolade, karamel en haselneute
Hemels! Beslis die moeite werd.
Dié strate môre in Pretoria gesluit
Die Tshwane Metropolisie (TMPD) het motoriste gewaarsku dat talle strate in Pretoria Donderdag gesluit sal wees as deel van die Gautengse regering se Vrouedagvieringe.
Personeel van Haaieraad verdrink ná boot omslaan
Die vyf werknemers is glo vroeër die oggend op die see uit om die haainette te inspekteer.
Man (27) gevonnis wat tannie wreed verkrag, aanrand
“Hy het haar herhaaldelik verkrag, verskeie kere gesteek, gewurg en haar van kontant beroof voor hy van die toneel [en uit die provinsie] gevlug het.”
Gedig: Opsystaan
U het my, Here, lank gevoed op u rare smaak. op manna en kwartels het U my versadig maer gemaak; my versoen met sprinkaan en wilde heuning as rantsoen… Lees Tom Gouws se gedig, “Opsystaan”
Virginia-grondgryp: ‘Aanhitser’ vasgetrek
Nege van die vermeende grondgrypers se aansoeke om borgtog is geweier omdat hulle nie hul nasionaliteit kon bewys nie.
Klag by MRK ingedien ná LUR glo wittes beledig
“Hierdie ongevraagde en veralgemeende bewerings van LUR Leeto is uiters skadelik vir ʼn samelewing wat reeds diep verdeeld is.”
Zim se president dán ingesweer
Die reëlings vir Mnangagwa se inswering kom te midde van ʼn voorneme deur Nelson Chamisa, leier van die amptelike opposisieparty, die MDC-Alliansie, om die verkiesingsuitslae te betwis.
Honderde besware oor Grahamstad se nuwe naam
“Dit is verblydend om te weet dat Suid-Afrikaners verstaan dat ons demokrasie deelname aanmoedig en dat hulle hul besware kan opper en hul stemme kan laat hoor.”
Gholf: Op die bof vir die laaste Major van die jaar
Ses Suid-Afrikaners sal in aksie wees.
Ouerpaar, kind (3) tydens kaping gered
“Die kapers het glo die slagoffers by hul voertuig ingeboender en in ʼn konvooi met hulle weggery.”
Polisieman betrap wat glo dagga by tronk insmokkel
’n Korrektiewe amptenaar aan diens het onraad vermoed en het die polisiebeampte vasgetrek toe hy glo dagga vir ’n gevangene in die tronk probeer insmokkel het.
Clare gaan weer ‘Mooimaak’
“Ons ontmoet ook vir die eerste keer die deelnemers in hulle eie wonings, waar ek ook met hulle naaste familielede gesels.”
Silwerskerm 2018: Hier is vanjaar se vollengte flieks
Die flieks is in drie kategorieë verdeel: kort-kortflieks, kortflieks en vollengte flieks. Só lyk vanjaar se lys vollengte flieks.