ʼn Administratiewe gesloer het byna veroorsaak dat die eindstryd van die Namibiese Premierliga Saterdag in die slag gebly het.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Augustus 2018
Voormalige student se skuldigbevinding gehandhaaf
Die saak het wêreldwyd opspraak gewek nadat hy tot net ses maande tronkstraf gevonnis is.
Só verander Gautrein-skedule weens staking
Die Gautrein het sy skedule aangepas terwyl die staking van sy werkers voortduur.
Student wat eie lewe neem begrawe
“So, ek wil vandag vir die Here dankie sê vir die 23 jaar wat Hy jou vir ons gegee het om te deel.”
Numsa dreig weer met staking by Eskom
Die metaalwerkersvakbond Numsa het Donderdag gesê sy bestuur sal met die minister van openbare ondernemings en Eskom se raad vergader in ʼn poging om die dooiepunt rakende loononderhandelinge by die kragvoorsiener op te los.
ToekomsVenster: Een kerk in stukke
Gebed: Ai Here, ek kry skaam omdat ons so agterdogtig, kleinserig, selfsugtig en onbekwaam is. Ons maak dat die wêreld nie glo dat U die Seun van God is nie. Ons verdeel en is verdeeld. Omtrent oral. Verander ons harte.
Podlitiek: Grondonteiening, die DA laat SEB verdwyn en Zanu PF se herverskyning
Paul Maritz en Daniël Eloff, gesels saam met gasaanbieder Daniel du Plessis oor drie sake wat swaar op Suid-Afrikaners se harte druk: Ons land, ons amptelike opposisie, en ons sukkelende bure.
Boer vergiftig glo ander se beeste
Ondersoek word ingestel nadat ʼn boer van die Oos-Kaap daarvan beskuldig is dat hy ander boere se beeste vergiftig het.
‘Jy het die reg om jou lewe te lei’
Sanette Smit en haar span bied landswyd werksessies aan om vroue te bemagtig met selfverdedigingsvaardighede.
Nog aardbewings op Lombok; dodetal styg steeds
Die Indonesiese eiland Lombok is Donderdag deur ʼn derde aardbewing getref.
Hettema-familie deur nog ʼn dood geruk
“Hy was baie geliefd in die gemeenskap en vir sy gewilligheid om altyd ander te help.”
Boer skiet rower dood
Hy het sy vrou probeer waarsku waarna die indringer glo ʼn skoot op die boer afgevuur het.
GROOTfm 90.5 loop deur onder vandale
GROOTfm 90.5 se bestuur en personeel het hul lojale luisteraars en adverteerders bedank vir hul geduld en ondersteuning gedurende hierdie tyd.
‘Lesufi se uitsprake druis in teen SA’ners se grondwetlike regte’
“Hy is ʼn diktator wat alle mag vir homself wil toe-eien om toelatings en aanstellings sentraal te beheer.”
Bekende gholfspeler sterf ná kankerstryd
Hy is as tiener met leukemie gediagnoseer, maar was ná behandeling in remissie. Die kanker het egter twee keer daarna weer teruggekeer.
Aansoek gebring rakende 139 plase op ANC-gryplys
‘n Regshulppakket is intussen ook bekend gestel om die publiek te help om teen grondbesetters op te tree indien die regering in gebreke bly.
Is Jantjies en Willemse beter as Cronjé?
Wat het van Lionel Cronjé geword?
‘Bird Island’-boek: Skrywer stel haar kant
Talle Suid-Afrikaners wil weet hoekom dit die skrywers 30 jaar geneem het om hul inligting hieroor bekend te maak?
Luister: Wynand Strydom vereer Koos Doep
“Skielik is jy vry is net een van daardie liedjies wat universeel is. My pa het gely weens kanker en toe hy oorlede is, is hy vrygemaak van die seer.”
Wat jy nie geweet het van ‘Stroomop’
‘Stroomop’ begin vandag in fliekteaters landwyd draai. Hier is ʼn paar kitsfeite oor dié opwindende avontuurfliek waarvan jy nie geweet het nie.