Die kragonderbreking Vrydag by die staat se inligtingstegnologieagentskap het veroorsaak dat die departement van binnelandse sake nie dienste by enige van sy kantore landswyd kon lewer nie.
Lees meerAlles vir Sondag 12 Augustus 2018
DA: ‘ANC gebruik grondkwessie om kiesers te paai’
Volgens mediaberigte het die ANC se topses toegang gekry tot die ongeveer 700 000 geskrewe voorleggings wat deur die publiek gelewer is oor die voorgenome wysiging van die grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak.
Krieket: Proteas verloor hul fut
Suid-Afrika het Sondag in hul laaste van vyf eendagwedstryde teen Sri Lanka in Colombo gespeel en ʼn groot pakslae gekry.
Name bekend van ma, dogter wat in botsing sterf
Die Britse vrou en haar tienerdogter wat Vrydag in ʼn grusame botsing op die N2 naby die Zinkwazibrug op die KwaZulu-Natalse noordkus gesterf het, is geïdentifiseer.
‘Rowers’ vas ná motor in sloot beland
“By nadere ondersoek het die beamptes drie mans met balaklawas in die winkel gesien – besig om ʼn gewapende rooftog uit te voer.”
Moeilike groentjie laat oudkampioen sweet
ʼn Betreklike groentjie tot die spel het Saterdag met groot eer uit die stryd getree toe hy ʼn gewese kampioen behoorlik in die nuwe Sentraal-Amerikaanse kampioenskap laat sweet het.
Moto GP: Twee Ducati-renjaers op wennerspodium
Die Oostenrykse Moto GP is Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg gejaag en Ducati het eerste en derde oor die wenstreep gejaag.
Twee uit Suid-Afrika puik in Force-oorwinning
Twee spelers uit Suid-Afrika was tussen die Western Force se uitblinkers in die span se sege Vrydag oor die Hongkongse Dragons in Andrew Forrest se Wêreldrugbyreeks (WSR).
‘Boere moet weier om grond af te staan’
“Al sou net een plaas onteien word en die landbougemeenskap laat dit toe, sal dit slegs die eerste domino wees wat ʼn proses tot gevolg gaan hê.”
Kanadese val vas teen Franse kampioen
Die Kanadese Uitnodigingspan het in die eerste wedstryd van sy Franse toer teen die Top14-kampioen Castres Olympique vasgeval.
Man vas wat glo motorwag doodslaan
Die verdagte was glo by ʼn kitskosrestaurant en toe hy terugkeer, het hy gesien dat twee sakke uit sy motor verdwyn het.
Drie Afrika-breiers met SA bande se spanne wen
Toetsrugby in Afrika is Saterdag op indrukwekkende wyse oorheers deur spanne wat deur afrigters met Suid-Afrikaanse bande gebrei word.
Mashaba wil hof toe oor Guptas se ‘rassisme’
“Hoewel hierdie werknemers versoek het dat hul identiteit vir tyd en wyl beskerm word, het hulle aan my gesê hulle is gewillig om na vore te kom om oor die gebeure te getuig as deel van ʼn hofsaak.”
Dwelms gevind toe polisie op hoërskool toeslaan
“Hierdie operasies word van tyd tot tyd gehou om spesifiek te fokus op skole waar daar gereeld probleme opduik.”
Man geloof vir ‘heldedaad’ ná fietsryer geskiet word
“Hy het met tye sy bewussyn verloor en dan weer bygekom, maar ek het net heeltyd met hom gepraat, hom verseker dat alles oukei gaan wees en net probeer om hom wakker en rustig te hou.”
Kan dit waar wees: Duane is op pad en Mitch waai?
Dit sal darem baie ironies wees as John Mitchell, die Bulls se afrigter, byna alles kry waarvoor hy gevra het, maar dan steeds die pad na Engeland vat.
Navorsing toon Afrikaanses kry meer babas
“Ons was verras deur die tendens, maar ʼn mens kon dit in praktyk begin sien aan die nuwe kleuterskole wat in Afrikaanse woonbuurte te voorskyn kom en Afrikaanse laerskole wat vol is.”
Rugbyspeler sterf ná duikslag
Die jong speler het glo self van die veld af geloop, maar in die kleedkamer begin braak en verskeie kere sy bewussyn verloor.
Foto’s: Dolfyn wat uitspoel gered
ʼn Dolfyn wat op ʼn strand in Port Elizabeth uitgespoel het, is veilig terug in die see vrygelaat.
Lys bekend van plase wat glo onteien gaan word
“Dit is duidelik dat die motief nie is om beweerde historiese foute reg te stel nie, maar dat daar politieke bymotiewe in hierdie proses is.”